Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Tulbagh Mountain Bungalow

Selfsorg
  • Soos Gesien op Instagram
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R46, Boontjiesrivier Erfdeel 20, Wolseley, 6830, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 850 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Tulbagh Mountain Bungalow is 'n pragtige selfsorghuis op 'n skilderagtige plaas tussen Tulbagh en Wolseley, aan die voet van die Winterhoekberge. Die eiendom spog met lieflike uitsigte oor die plaas en berge in die agtergrond.

Die 1-slaapkamer-houtchalet is op stelte gebou en bied slaapplek vir 'n gesin van tot 4 gaste. Die slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en het 'n oopplan-en suite-badkamer met 'n stort en toilet. Die sitkamer het 'n uittrekslaapbank met slaapplek vir 2 gaste.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, mikrogolf, wasmasjien en tuimeldroër. Die leefarea beskik oor 'n etenstafel, 'n houtkaggel, 'n gemaklike sitarea en 'n TV. Die chalet maak oop op 'n houtdek met sonstoele, 'n buite-etenstafel en 'n braai-area.

Gaste is welkom om die gemeenskaplike swembad op die plaas te gebruik. Die chalet is geïnstalleer met 'n omskakelaar en sonpanele wat tydens kragonderbrekings gebruik word.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Area 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelslaapbank
Badkamer
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 1 resensie vir Tulbagh Mountain Bungalow
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Deon Geverifieer

Eiendomme 9

Resensies 140

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • R46, Boontjiesrivier Erfdeel 20, Wolseley, 6830, Wes-Kaap
  • Gaste dink Tulbagh Mountain Bungalow het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Tulbagh Boland Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R2 850
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R2 850
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R46, Boontjiesrivier Erfdeel 20, Wolseley, 6830, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd1c2416d2ef87b011acb3daf5706f222874abfdefd80338bb56ce367a750d9d75c1ea2419548e20c18fa3f90e9763d5e7da0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 850 per nag, vir 4 mense 1 5 1 5 R46 Boontjiesrivier Portion 20 6830 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -33.383047188858 19.210198306941

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang