Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Tulbagh Mountain Cabin

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 53 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Karen P
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2024

Wonderful stay in a beautifully equipped cabin with a view of springbok and zebras. Wonderful stay in a beautifully equipped cabin with unexpected luxury touches. The rusks, cordial, and jam left as gifts were completely unexpected and a welcome treat. The view from the cabin was gorgeous. Being able to watch the springbok frolicking and the zebras was a great treat.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Barnie V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Breakaway to nature but with the comfort of the needed lux to make it lekker. The cabin is great. We arrived to a neat, well-organised place and settled in quickly. The views of the small river and the animals are just the best. The cabin is well-equipped with all kinds of things we needed. Awesome stay. We will go back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nazley C
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2024

Peaceful, comfortable with a beautiful view. We loved our stay! It's a gem! The peace and quietness was good for the soul. Watching the zebras and springboks from the deck was amazing. The cabin had everything you need and more. Thank you. We will definitely be back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wendy S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Bliss in the mountains. Absolutely stunning cabin. We loved the peace and tranquility of the area. Views of the mountains, springboks and zebras. Definitely a place everyone should visit and spend a few days. Loved the decor in the cabin with everything that you need to make your stay memorable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leon G
Kort verblyf Saam met vriende
4.4
Aug 2024

Mooi romantiese, stil wegbreekplek. Baie mooi plek op oewer van die Boontjiesrivier. Goed toegerus. Kan miskien kombuis toerusting beter sorteer. Alles van dieselfde hoeveelhede. Roomdevider sal goed werk bo by badkamer en bed, veral saam met vriende.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Herman V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Mrt 2024

Lekker wegbreek in die natuur met pragtige uitsigte. Alhoewel die kothuis goed toegerus is, dink ek net dat dit duidelik gestel moet word dat die TV net gebruik kan word vir stroom as jy 'n laptop by jou het. Alhoewel ek verkies om geen TV in die natuur te hê nie, is daar aan my voorgehou ten tye van bespreking dat die kothuis 'n TV het! Dit moet verder ook duidelik aangedui word dat die swembad 'n kilometer vanaf die kothuis is en slegs per motor bereik kan word. Tydens ons besoek aan die swembad moes ons dit met ongeveer 50 skoolkinders deel. Ek wil ook net sê dat die trappe wat gebruik moet word om die hoofslaapkamer te bereik vir enige persoon, ongeag ouderdom, 'n uitdaging kan wees. Ons het dus verkies om in die onderste kamer met twee enkelbeddens te slaap. Ons het die natuurlewe baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Deon
Tulbagh Mountain Cabin
Hi Herman. Nogmals baie dankie dat julle by ons kom oorbly het vir julle kuier in die Tulbagh Vallei en is ons bly om te hoor dat julle die verblyf geniet het. Ons neem ons gaste se kommentaar ernstig op om te verseker dat ons akkommodasie ten alle tye akuraat geadverteer word en ons die beste vir ons gaste kan voorsien. Met die TV se beskrywing moes ek dit duidellik gemaak het op ons beskrywing dat ons net Netflix het en dat gaste hulle eie DSTV moet stroom van ‘n laptop. Dit was 'n nalatigheid van ons kant af en het ons geen intensie gehad vir valse advertering nie. Ek het dit nou in woorde reg gestel op ons blad om enige verwarring vorentoe te voorkom. Daar is twee swembaddens om te geniet met die een wat julle by was 500m van die Cabin af. Dit is seker so 10 minute se rustige stap of 4 / 5 min met ‘n kar. Die tweede swembad sal so 5 min se ry van die Cabin af wees of so 15 min se stap. Rustic Venues het nou en dan 'n byeenkoms op die plaas waar hulle die swembad mag gebruik. Dit is nie 'n elke naweek byeenkoms nie, en was daar toevallig een toe julle daar was. Met die trappe dui ons foto's duidellik aan hoe die trappe lyk en loop van die grond vloer na die hoof slaapkamer so daar sou geen 'surprises' vir julle wees nie. Ek moet se, dit is die eerste keer dat ons enige kommentaar oor die trappe kry en ons het gaste van alle ouderdomme al vir jare daar geakkommodeer wat met geen moeite die trappe gebruik het nie. Groete Tulbagh Mountain Cabin

Megan S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2023

A beautiful, unforgettable stay. Our stay was amazing! The cabin was equipped with everything that we needed, and the view and ambience were tranquil and peaceful, exactly what was needed. We would love to enjoy this experience again in the future. Thank you to Deon and Eli.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Deon
Tulbagh Mountain Cabin
Hi Megan Thank you for the wonderful feedback. You and your family are welcome anytime!

Luané V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

Asemrowend! Rustig! Herlaai! Verskriklike amazing plekkie met soveel attention to detail! Ons sal beslis weer gaan!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Masja T
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Aug 2023

Lovely stay. We had a lovely stay, and enjoyed the surroundings and cabin! The weather wasn't the best but we made the most of it. Loved the cabin and all the outdoors if the weather had been better, we could have used it. The only thing to do better is the door of the downstairs bedroom, which needs to be fixed as it is hard to open, and thus makes a lot of noise! Kind greetings

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elsade K
Kort verblyf
5.0
Jul 2023

Van al die plekke waar ek en my kids al ooit was, was die die lekkerste. Baie mooi huis, als is super gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Deon Geverifieer

Eiendomme 9

Resensies 140

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R2 650
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R2 650
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die Boontjiesrivier, Witzenberg Wildpark, Tulbagh, 6820, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa163b7a155b51887560b0550494dd21afff60cffa45a3d22971fc8861e1b5b64ca154045a81e9db2109e340f148337c36bd9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 650 per nag (plek vir 4) 53 5 1 5 Off Boontjies Rivier Witzenberg Game Park 6820 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.382214554209 19.209990682209

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang