Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Tulbagh Mountain Cabin

  • Soos Gesien op Instagram
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die Boontjiesrivier, Witzenberg Wildpark, Tulbagh, 6820, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 650 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Tulbagh Mountain Cabin is 'n selfsorg-chalet wat in die Tulbagh-wynvallei tussen Tulbagh en Wolseley en aan die voet van die Winterhoekberge geleë is. Die Log Cabin kan tot 4 gaste akkommodeer. Die hut is pragtig gemeubileer en bied alles wat jy nodig het vir 'n gerieflike verblyf in 'n rustige omgewing.

Die hut beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers, sowel as 'n buitestort en 'n asemrowende buitebad. Die hoofslaapkamer is in die solderarea geleë en is ingerig met 'n koningingrootte-bed. Die groot slaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort en toilet. Die tweede slaapkamer is ingerig met 2 enkelbeddens en is op die grondvloer geleë. Die tweede badkamer is op die grondvloer geleë en het 'n losstaande bad en 'n aparte toilet. 'n Driekwartbed is beskikbaar in 'n slaapalkoof bokant die leefarea vir 'n vyfde persoon, mits vooraf gereël.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n gasstoof en oond, 'n mikrogolfoond, 'n yskas, asook tee- en koffiemaakgeriewe en etes kan by die etenstafel geniet word. Die sitkamer is gerieflik gemeubileer met lugversorging en maak oop op 'n omringende terras, wat 'n buite-eetarea het wat ononderbroke uitsigte oor die vallei en berge bied; gaste kan ook af en toe springbokke en rooihartbeeste op die plaas sien. Daar is 'n TV wat Netflix bied sowel as 'n Chrome-Cast waardeur jy jou DStv vanaf jou skootrekenaar na die TV kan stroom.

Gaste kan gebruik maak van die privaat grasdak-braai-area, asook die gemeenskaplike swembad op die plaas. 'n Privaat kuierarea met 'n buitebad is ook langs 'n voetpaadjie beskikbaar, en 'n riviertjie loop verby die hut. ’n Omskakelaar en sonpanele word geïnstalleer vir noodkrag tydens beurtkrag.

Die Hut is ongeveer 6 km vanaf Wolseley, 15 km vanaf Tulbagh en 20 km vanaf Ceres, wat almal verskeie buitemuurse doendinge bied.

Kamer-opset

Slaapplek vir 4 mense 2 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Forex
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Meer oor dié eenheid

  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang

Dienste

  • Koordlose internet

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 53 resensies vir Tulbagh Mountain Cabin
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Deon Geverifieer

Eiendomme 9

Resensies 141

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Langs die Boontjiesrivier, Witzenberg Wildpark, Tulbagh, 6820, Wes-Kaap
  • Gaste dink Tulbagh Mountain Cabin het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Tulbagh Boland Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R2 650
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R2 650
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die Boontjiesrivier, Witzenberg Wildpark, Tulbagh, 6820, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa163b7a155b51887560b0550494dd21afff60cffa45a3d22971fc8861e1b5b64ca154045a81e9db2109e340f148337c36bd9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 650 per nag (plek vir 4) 53 5 1 5 Off Boontjies Rivier Witzenberg Game Park 6820 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.382214554209 19.209990682209

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang