Tulbagh Mountain Manor
Beskrywing
Dié eenheid is in die herehuis en het 'n dubbelbed, 'n stapelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en wasbak. Geriewe sluit 'n yskassie, haardroër, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n verwarmer en WiFi in. ’n Stapelbed kan vir ’n kind voorsien word indien nodig.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
1 x Stapelbed
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Vermaak
Prys sluit in
B&B
Huisreëls
Die swembad is gesluit vanaf 1 Junie tot 1 September.
Respekteer ander gaste se rus en vrede. Neem ander gaste in ag as jy laat arriveer.
Die gas sal vir enige breekskade betaal.
Rook word nie in die kothuise en kamers toegelaat nie. Gaste mag buite rook.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Kinders tussen 0 en 13 jaar betaal R300.
Kinders tussen 14 en 18 jaar betaal 100% van die deeltarief.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Oak Manor House Suite is 'n en suite-eenheid op die boonste verdieping met gedeelde toegang tot die Herehuis. Die badkamer het 'n bad en 'n pragtige uitsig op die berg. Daar is ’n dubbelbed, enkelbed, WiFi en tee- en koffiemaakgeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Badkamer
Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Vermaak
Prys sluit in
B&B
Huisreëls
Die swembad is gesluit vanaf 1 Junie tot 1 September.
Respekteer ander gaste se rus en vrede. Neem ander gaste in ag as jy laat arriveer.
Die gas sal vir enige breekskade betaal.
Rook word nie in die kothuise en kamers toegelaat nie. Gaste mag buite rook.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Kinders tussen 0 en 13 jaar betaal R300.
Kinders tussen 14 en 18 jaar betaal 100% van die deeltarief.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Pine-kamer het lugversorging, 'n ekstra lang koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met ’n stort. Kamergeriewe sluit 'n yskassie, haardroër, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n verwarmer en WiFi in.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
B&B
Huisreëls
Die swembad is gesluit vanaf 1 Junie tot 1 September.
Respekteer ander gaste se rus en vrede. Neem ander gaste in ag as jy laat arriveer.
Die gas sal vir enige breekskade betaal.
Rook word nie in die kothuise en kamers toegelaat nie. Gaste mag buite rook.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Kinders tussen 0 en 13 jaar betaal R300.
Kinders tussen 14 en 18 jaar betaal 100% van die deeltarief.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié eenheid het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Geriewe sluit lugversorging, 'n yskassie, haardroër, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n verwarmer en WiFi in.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
B&B
Huisreëls
Die swembad is gesluit vanaf 1 Junie tot 1 September.
Respekteer ander gaste se rus en vrede. Neem ander gaste in ag as jy laat arriveer.
Die gas sal vir enige breekskade betaal.
Rook word nie in die kothuise en kamers toegelaat nie. Gaste mag buite rook.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Kinders tussen 0 en 13 jaar betaal R300.
Kinders tussen 14 en 18 jaar betaal 100% van die deeltarief.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Rose-kothuis het 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die eenheid het lugversorging, 'n ekstra lang koningingrootte-bed, 2 en suite-badkamers wat elk ’n stort het, 'n kombuis wat volledig toegerus is en 'n binne- en buitebraai. 'n Slaapbank kan bygevoeg word vir 'n vyfde persoon en ’n stapelbed kan vir ’n kind voorsien word indien nodig. Die kombuis is met ’n yskas, oond, stoof en mikrogolfoond toegerus. WiFi is beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Bad, Toilet
Leefarea
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Enkelslaapbank
1 x Kinderbed vir 1
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg.
Huisreëls
Die swembad is gesluit vanaf 1 Junie tot 1 September.
Respekteer ander gaste se rus en vrede. Neem ander gaste in ag as jy laat arriveer.
Die gas sal vir enige breekskade betaal.
Rook word nie in die kothuise en kamers toegelaat nie. Gaste mag buite rook.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Kinders tussen 0 en 13 jaar betaal R300.
Kinders tussen 14 en 18 jaar betaal 100% van die deeltarief.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 19 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Die Rondawels, Winterhoek Wes-weg, Tulbagh, 6820, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang