Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Tulbagh Travellers Lodge

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

Jayson Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 75

Op LekkeSlaap 7 jaar

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 24 resensies vir Tulbagh Travellers Lodge
Netheid
3.8/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
3.9/5
Jannie F - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jannie F

Heerlik.

Heerlik en skoon, netjies.

Tulbagh Travellers Lodge se terugvoer

Baie dankie, Jannie, vir die review, ons waardeer dit opreg. Mooi bly.

Tulbagh Travellers Lodge
Janice W - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janice W

Excellent stay and location.

Hospitality was great from the minute we arrived. Charmaine was very friendly. Love the decor. A very comfortable room. We had a lovely stay. Will be back.

Tulbagh Travellers Lodge se terugvoer

Thank you kindly Janice, looking forward to you your next stay with us. Have a pleasant week.

Tulbagh Travellers Lodge
Jana P - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jana P

I would definitely recommend!

Friendly staff, perfect location, private and comfortable stay.

Tulbagh Travellers Lodge se terugvoer

Thank you for the review. Positive reviews are always welcome. Looking forward to your next stay with us.

Tulbagh Travellers Lodge
Jeanne S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jeanne S

Good facilities and good service.

Well-furnished unit and a peaceful environment. Overall, enjoyable stay.

Tulbagh Travellers Lodge se terugvoer

Thank you kindly for your review. All the best for 2024!

Tulbagh Travellers Lodge
Alan S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Alan S

Basic.

Lovely area to visit and tour. The accommodation is very basic though. It has more character than convenience and functionality. The accommodation is very old and had rats in the roof scuttling around. One must be able to bear with this.

Alfred T - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Alfred T

Excellent.

I got an unexpected upgrade!

Tulbagh Travellers Lodge se terugvoer

Thank you kindly, Alfred, for giving us such a nice review. Indeed, we take great pleasure in our guests being happy. We look forward to your next visit. All the best for the festive season.

Tulbagh Travellers Lodge
Anonieme gas - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Amanda K - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda K

Excellent.

Enjoyed our stay. Friendly staff.

Tulbagh Travellers Lodge se terugvoer

Thank you kindly Amanda, it is much appreciated for taking the time to write us a review. Have a pleasant day further.

Tulbagh Travellers Lodge
Karin S - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin S

Excellent service!

The reception lady, Charmaine, was exceptional. She was professional, friendly and extremely helpful. The accommodation was more than I expected. Lots of extras e.g. electric blanket and a heater. Very nice, huge bath with lots of hot water! I loved my stay. Thank you, Charmaine!

Tulbagh Travellers Lodge se terugvoer

Thank you so much Karin, for the 5-star review, indeed it was a pleasure to host you. I tried to call numerous times, just to let you know we care a great deal about our guests. Have a pleasant day further. Looking forward to your next stay with us. All the best for the rest of 2022.

Regards,
Charmaine

Tulbagh Travellers Lodge
Kim P - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kim P

Very clean, neat accommodation.

Lovely room. Had everything we needed.

Tulbagh Travellers Lodge se terugvoer

Thank you Kim for taking the time to review our property and for giving us a 5star rating. Much appreciated. We are looking forward to your next stay with us. All the best for 2022!

Kindest regards
Charmaine

Tulbagh Travellers Lodge
Giesela R - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Giesela R

Was baie lekker en ontbyt was uitstekend.

Baie lekker gekuier! Gerieflik en skoon.

Tulbagh Travellers Lodge se terugvoer

Baie dankie Mike vir die review. Ons waardeer opreg en sien uit na u volgende kuier by ons.

Vriendelike groete
Charmaine

Tulbagh Travellers Lodge
Anja V - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anja V

Netjies, voldoende, goeie ligging.

Waterdrukking was baie swak en daar was nie melk vir die koffie nie, maar alles is baie netjies, dis 'n goeie ligging en vir dit wat jy betaal, is dit voldoende.

Anonieme gas - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Anonieme gas
Hesté P - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Hesté P

Skoon, netjies, perfek vir 'n nag se oorslaap.

Die lodge is baie goed geleë - veral vir ons wat net een nag wou oorslaap om 'n troue net buite die dorp by te woon. Die parkeerplek is bietjie van 'n probleem as jy in die middel van die dag wil inklok aangesien jy in die straat moet parkeer, maar in die aand, as al die winkels en restaurante rondom toe is, is dit nie 'n probleem nie. Let op van die R100 terugbetaalbare sleutel-deposito wat jy per eenheid moet betaal (kontant). Dit was skoon en netjies met baie unieke dekor.

Tulbagh Travellers Lodge se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoering en dat u verblyf lekker was. Sien baie daarna uit om u weer te akkommodeer as u ooit weer terugkeer na Tulbagh.
Vriendelike groete
Charmaine (Kantoor bestuurder)

Tulbagh Travellers Lodge
Eugene D - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Eugene D

Een dag besoek aan Tulbagh.

Die kamers was beter as op die foto's!

Karmi R - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Karmi R

Heerlike dorpie, baie om te sien in en buite die dorp.

Heerlik by Saronsburg, Vindoux en Duikersdrift gekuier. Tot 'n draai by die dorp se Bush Pub gemaak.

Khuselwa Q - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Khuselwa Q

Had lots of fun.

Most of the times we were indoors because of the wet weather and cancelled some of the activities.

Denzille R - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Denzille R

Redelik.

Geen freezer en geen televisie (buite weking).

Christel G - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christel G

Gemaklik, netjies en skoon en die dekor was pragtig.

Ons eenheid het my herinner aan die 50's en my seun het baie van die dekor en meubels gehou. Alles was baie netjies en skoon en al was dit net vir een nag sal ons beslis weer wil gaan.

Tulbagh Travellers Lodge se terugvoer

Goeiemore Mev, baie dankie vir die review.
Ons neem groot plesier om ons gaste so tuis as moontlik te laat voel..sien baie daarna uit om u weer te host.
Vriedelike groete,
Charmaine

Tulbagh Travellers Lodge
Christina M - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christina M

Quality and efficient. Was perfect.

We really enjoyed our stay.

Christelle B - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Christelle B

Ruim en retro-woonstel.

Ons "kamer" by TTL was 'n heerlike groot retro woonstel, kompleet met mini-balkon en drie eende teen die muur. Dit is baie gerieflik vir 'n gesin van vier en daar is voldoende selfsorg-kombuisgeriewe beskikbaar. Die dekor was regtig pragtig. Die lodge is goed geleë, naby alles wat jy in die dorp wil sien en doen. Die swembad is fantasties vir afkoel (want dis warm in Des) en Paddagang is gerieflik seker net 50 m vêr. Aanbeveling - vervang asb.die gordyne in die hoofslaapkamer met donker gordyne - die skerp lig deur die dun, wit gordyne het gemaak dat ons omtrent niks geslaap het nie - na 'n lang rit was dit regtig nie lekker nie.

Tulbagh Travellers Lodge se terugvoer

Beste Christelle,

Baie dankie vir die mooi terugvoering, dit word opreg wardeer. Ons neem baie trots in die Art deco styl kamers en geniet dit om mense te ontvang wat dit raak sien en waardeer.
Baie dankie vir die aanbeveeling in verband met die gordyne. Dit is n eerste vir ons maar ons het besluit om dit met n blinding te vervang, omdat ons verstaan dit kan n proebleem wees.

Hoop om julle weer te sien.

Groete,
Cape dutch quarters

Tulbagh Travellers Lodge
Arno E - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Arno E

Gemiddeld.

Goeie bed en kraakvars beddegoed. Ligging was goed vir ons doeleindes. Daar was te min handdoeke. Ook niks om voor die stort op die grond te sit wanneer jy uitklim nie. Geen stortdeur nie, alhoewel baie groot. Die foto's wys net een stort en nie die een wat ons gekry het nie. Ons sou graag 'n ingeligte besluit wou neem. Die wasbak is binne-in die stort? Die stort is lanklaas goed skoongemaak en swart muf tussen teëls is sigbaar en teëls op vloer aangepak. Daar was bietjie Allbran in 'n bakkie - genoeg vir dalk een persoon. Nie dat ons dit wou gebruik nie, dit vertoon net sleg. Wel 'n yskas en Ricoffie tot ons beskikking - maar geen melk nie. Toe ons die venster wou oopmaak, toe val die glas uit van een van die vensters wat reeds gekraak was. Die verwarmer in die vertrek was baie lekker. Daar is ook lugversorging wat goed in die somer te pas sal kom. Ons, of ons bure, kon nie die TV aan die gang kry nie. 'n Dokument wat die werking daarvan aandui kan dalk op die TV geplaas word. Daar is DStv en ons wou die musiekkannale gebruik.

Jeshua C - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Jeshua C

Gemaklik en eenvoudig.

Met aankoms is ek verwelkom deur die ontvangs. Nadat ek ingeteken het, is ek deur ‘n sy-deur na die kamer geneem. Die kamer is relatief groot, maar sekere basiese geriewe (soos ‘n ketel) het ontbreek. Ons het later ‘n ketel ontvang wat deur die eienaar persoonlik afgelewer is. Hoewel die verblyf relatief netjies was, is dit nie die beste waarde vir geld nie.

Edna A - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Edna A

Vriendelike en verwelkomende diens.

Die diens was vriendelik en verwelkomend. Die linne was kraakvars en skoon, maar ongelukkig kan ons nie dieselfde van die algehele netheid van die woonstel sê nie. Die plek kort 'n diep skoonmaak.

Tulbagh Travellers Lodge se terugvoer

It is highly regretful that this guest had a less than spectacular stay in our hotel. The unit and property is safe and secure and very well located. We apologise for any disappointment experienced. Jayson, owner.

Tulbagh Travellers Lodge
Vanaf
Vanaf R960
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R960
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 23 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Van der Stel-straat 33, Tulbagh, 6820, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9vGmsHg1uT4p8ebqz7aAiMoS9DTmJfA16nxWZADwhbE839wyMs?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R960 per nag, vir 2 mense 24 5 1 5 33 Van Der Stel Street Tulbagh 6820 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -33.2856158 19.1389312

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang