Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Tulip 14

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Tania Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 34

Op LekkeSlaap 2 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 34 resensies vir Tulip 14
Netheid
4.6/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.6/5
Annah K - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annah K

Won't mind going back there. Nice view. Warm welcome.

Easy to find the place. Very clean and quiet place.

Tanya B - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tanya B

Dit was die moeite werd en 'n heerlike wegbreek.

Dit was 'n heerlike week, wens ons kon langer bly.

Ronel H - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel H

Dit was lekker rustig. Mooi uitkyk. En was baie privaat.

Ons het heerlik gebly. Baie dankie.

Norma V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Norma V

Ek het my kuier baie geniet met my familie. Jefferysbaai se weer is awesome!

Ons het baie lekker gebly. Die eienaar het ons vriendelik ontvang. Ek sal weer haar plekkie bespreek. Al verandering wat sy kan aanbring is 'n sonskerm of sambreël op die balkon. Die hekmotor het nie gewerk nie. Die asbakkie buite was stukkend. Die carport se seil was stukkend. Maar buite alles is dit 'n pragtige plekkie.

Annette D - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Annette D

The rates were acceptable, but definitely not for longer than 1 night. UNIT 2.

Our stay was for 3 nights. Unit nr 2 is indeed only suitable for 1 night. There was no mop and bucket, no daily servicing, only 1 small pot to cook food, and no pan. The steps are not suitable for the elderly, and the tiny fridge could hardly hold 25% of our cold products.

Anonieme gas - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Janeke V - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janeke V

Amazing tranquility.

As always, my stay was perfect with zero complaints. I've been staying there for two years, driving up and down. When I get there, I just feel so at home. You have everything you need. She also provides filtered water. My friend, see you soon!

Rina P - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rina P

Was baie vergenoegsaam en opwindend.

Opwindend. Terapeuties Aangenaam by die see. Tuinroete is altyd bevredigend.

Janita N - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janita N

Heerlik.

Die uitsig oor die see is fantasties, die woonstel/kamer is baie gerieflik ingerig met alles wat jy moontlik nodig mag kry - ook tydens kragonderbrekings.

Emmerentia Z - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Emmerentia Z

Heerlike verblyf, naby winkels en restuarante met 'n lieflike uitsig oor die see.

Ons het baie lekker gebly. Die eenheid het alles gehad wat ons nodig het en was mooi versier. Baie spieëls wat gerieflik is vir regmaak. Die eenheid is naby winkels, die see en restaurante. Die eenheid het 'n Smart TV met DStv en Netflix. Daar was ook 'n generator indien krag af is. Die kamer is meer modern (beddegoed, kuns ens.) as op die foto. Tania is baie vriendelik en tegemoetkomend.

Stan B - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stan B

Gerieflike, veilige akkommodasie teen 'n billike prys.

Tania het ons baie vriendelik ontvang en was baie behulpsaam. Sal enige tyd weer daar bly!

Garth S - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Garth S

We enjoyed our stay and would go back again.

Quiet and private with an elevated view of the ocean, sheltered and scenic.

Noreen J - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Noreen J

It was so marvelous to be there.

I enjoyed my stay there. Wow, sea view very nice. I wish to come back again. The way it was so nice and comfortable. The owners of the place were so nice and humble. I'm going back again trust me. The place was quite, very nice.

Wesley A - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Wesley A

It really was amazing.

Lovely view especially from room 1. Very peaceful.

Philip B - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Philip B

Rustig en onspanne. Plekkie is baie netjies met alles wat nodig is. Sentraal en naby alles. Stort en bad was 'n pluspunt.

Baie klein yskassie se vriesgedeelte vries op en was onbruikbaar. Geraas in die aande van binne hoofhuis was soms steurend. Eenheid nie geskik vir ouer mense wat nie trappe kan klim nie.

Susan R - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Susan R

Netjiese oornagakkommodasie.

Baie netjiese en skoon oornagakkommodasie. Lekker groot slaap- en badkamer met mini-kombuis. Daar was als wat ons nodig gehad het. Kragopwekker was 'n bonus. Ouer huurders moet onthou daar is 'n paar trappe om te klim. Mooi uitsig. Ons sal weer daar oornag.

Willem F - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Willem F

Rustg en gemaklike atmosfeer.

Alhoewel ons 'n heerlike kamer gehad het, sou ons graag 'n klein tafel met stoele wou sien in die kamer met 'n mini-kombuis. Baie netjies en smaakvol. Sekuriteit is goed en parkering onder 'n skadunet.

Muggie B - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Muggie B

Bietjie teleurstellend.

Het 2 kamers bespreek. Met ons aan koms was die kamers nie gereël nie. Warm water was nie beskikbaar nie en die een kamer se deur kon nie sluit nie. Daar was nie tee, maar nie suiker en melk nie.

Anonieme gas - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Doreen A - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Doreen A

Baie netjiese eenheid.

Baie vriendelike gasvrou. Die eenheid is silwerskoon en netjies ingerig. Privaat stoepie met see-uitsig. Ek was bly oor die Trellidor by die deur, so mens kan met die deur oop slaap en luister na die see. Ek sal net voorstel dat gordyne met "sunblock" aangebring word, want die son kom baie vroeg op in die ooste! Werklik waarde vir geld. Ek sal weer terugkom!

Derick S - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Derick S

Baie rustige en mooi blyplek wat baie sentraal geleë is.

Baie sentraal geleë en baie netjiese plek met vriendelike eienaars. Sal beslis weer daar oorbly.

Alet B - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alet B

Rustig en kommervry.

Dit was heerlik. Die klimaat was winderig in die oggende en aande maar ons het dit geniet.

Attie D - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Attie D

Wat 'n juweel! Ons het heerlik gebly en dit baie geniet.

Baie netjiese plek met alles wat nodig is. Die yskassie is piepklein. Die netheid en uitleg is pragtig.

Juliana M - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juliana M

Puik.

Skoon, netjies, mooi see-uitsig, veilig.

Sharissa G - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sharissa G

Was mal oor ons blyplekkie. So pragtig.

Die blyplek is mooi skoon en dis regtig baie pragtig, en die mense is ook baie vriendelik. Sal enige tyd weer die plekkie besoek. Baie dankie.

Lamé Z - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lamé Z

Versteekte juweel, puik.

Wonderlike kamer met nodige fasiliteite. Sal die plek definitief kan aanbeveel, absoluut waarde vir geld gekry.

Susan B - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan B

Aangenaam en die stilte geniet.

Ek sal Tulip 14 aanbeveel vir my familie en vriende. Die gasvrou was baie vriendelik en haar seun was ook behulpsaam. Die netheid van die plek was 'n bonus punt.

Petra C - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petra C

We had a very pleasant and relaxed stay at Tulip 14.

We received a warm welcome when we arrived. The room was very clean and cozy. We were very happy that there was an electric blanket in the bed, as the second night of our stay was cold and windy. We had a nice view of the ocean from our balcony. The beach is literally 2 minutes away. It is a very quiet neighbourhood. We enjoyed our stay very much.

Heidi F - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heidi F

It was the best weekend at Tulip 14 away from home.

It's really value for money and the customer service is the best. It's near the beach and I would recommend it to anyone who wants to visit Jeffreys Bay.

Candice E - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Candice E

Tulip 14 was a lovely little getaway for my partner and I, great value for money.

The room was beautiful and clean on arrival, we even got to check in earlier. It was a bit noisy early hours of the morning, but other than that it was a great stay.

Moncha L - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Moncha L

Gesellig, veilig en naby aan alles.

Ons het elke aand 'n goeie nagrus gekry, die eienaar is baie vriendelik en gasvry. Sal definitief weer daar gaan bly.

Marie V - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marie V

Dit was rustig en privaat daar is net baie min parkering as al die kamers vol geboek is, verder het ons dit so geniet sal dit weer doen.

Dis moeilik om met die eienaars te kontak.

Eurika O - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Eurika O

Baie vriendelik en behulpsaam.

Gerieflike kamer met badkamer.

Lyndeen S - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Lyndeen S

We had to leave the keys in the room when we left as there was no-one answering the door of the main house.

The toilet seat was broken so they might look into that. Otherwise, it was pleasant.

Vanaf
Vanaf R450
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R450
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tuliplaan 14, Jeffreysbaai, 6300, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAef728d698a8e1ab07799e70c2268d9e706cae179af9a83364e46c0b0795ae897214a3565b1e90c3a7e26515e7a9db0c7f7f0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R450 per nag (plek vir 2) 34 5 1 5 14 Tulip Street Jeffreys Bay 6300 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.044414389111 24.924405813217

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang