Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Tulip 14

Gastehuis

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 34 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.3
Veiligheid
4.7
Annah K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Won't mind going back there. Nice view. Warm welcome. Easy to find the place. Very clean and quiet place.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tanya B
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Dit was die moeite werd en 'n heerlike wegbreek. Dit was 'n heerlike week, wens ons kon langer bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ronel H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Dit was lekker rustig. Mooi uitkyk. En was baie privaat. Ons het heerlik gebly. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Norma V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Ek het my kuier baie geniet met my familie. Jefferysbaai se weer is awesome! Ons het baie lekker gebly. Die eienaar het ons vriendelik ontvang. Ek sal weer haar plekkie bespreek. Al verandering wat sy kan aanbring is 'n sonskerm of sambreël op die balkon. Die hekmotor het nie gewerk nie. Die asbakkie buite was stukkend. Die carport se seil was stukkend. Maar buite alles is dit 'n pragtige plekkie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annette D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.6
Jul 2024

The rates were acceptable, but definitely not for longer than 1 night. UNIT 2. Our stay was for 3 nights. Unit nr 2 is indeed only suitable for 1 night. There was no mop and bucket, no daily servicing, only 1 small pot to cook food, and no pan. The steps are not suitable for the elderly, and the tiny fridge could hardly hold 25% of our cold products.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
Lang verblyf Saam met vriende
2.8
Jan 2024

Netheid
2.0
Diens
1.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Janeke V
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Nov 2023

Amazing tranquility. As always, my stay was perfect with zero complaints. I've been staying there for two years, driving up and down. When I get there, I just feel so at home. You have everything you need. She also provides filtered water. My friend, see you soon!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rina P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2023

Was baie vergenoegsaam en opwindend. Opwindend. Terapeuties Aangenaam by die see. Tuinroete is altyd bevredigend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Janita N
Lang verblyf
5.0
Apr 2023

Heerlik. Die uitsig oor die see is fantasties, die woonstel/kamer is baie gerieflik ingerig met alles wat jy moontlik nodig mag kry - ook tydens kragonderbrekings.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Emmerentia Z
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2023

Heerlike verblyf, naby winkels en restuarante met 'n lieflike uitsig oor die see. Ons het baie lekker gebly. Die eenheid het alles gehad wat ons nodig het en was mooi versier. Baie spieëls wat gerieflik is vir regmaak. Die eenheid is naby winkels, die see en restaurante. Die eenheid het 'n Smart TV met DStv en Netflix. Daar was ook 'n generator indien krag af is. Die kamer is meer modern (beddegoed, kuns ens.) as op die foto. Tania is baie vriendelik en tegemoetkomend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Tania Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 34

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R450
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R450
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tuliplaan 14, Jeffreysbaai, 6300, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAef728d698a8e1ab07799e70c2268d9e706cae179af9a83364e46c0b0795ae897214a3565b1e90c3a7e26515e7a9db0c7f7f0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R450 per nag (plek vir 2) 34 5 1 5 14 Tulip Street Jeffreys Bay 6300 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.044414389111 24.924405813217

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang