Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Tulip On The Bay

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.7
Diens
5.0
Veiligheid
4.6
Divesh I
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Amazing host with an outstanding place. Loved every minute of our stay. Marita is an exceptional host and ensured we were comfortable throughout our weekend away.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Liza G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Baie vriendelik en behulpsaam. Het dit baie geniet. Sal weer enige tyd daar oorbly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hendry V
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2024

Gevoel soos familie. Tannie, wat 'n skoon en netjiese plek wat jy het. Jy was so gasvry gewees. Dit voel werklik as mens tuis is by jou plekkie. Ons het dit so baie geniet en selfs my seun was mal oor jou diere. Groete, die Van Wyk's.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marita
Tulip On The Bay
Baie dankie, Hendry. Dit was baie lekker en aangenaam met julle hier. Hoop om julle weer te sien. Groete.

Gert V
1 nag Besigheidsreis
4.6
Mrt 2024

Gasvrou was baie hulpvaardig en vriendelik. Baie rustige area en maklik om te vind, gasvrou was baie vriendelik en hulpvaardig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Marita
Tulip On The Bay
Baie dankie vir die goeie resensie Gert. Dit was ‘n groot plesier gewees.

Louise C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Awesome, skoon plek. Baie lekker gebly, die trappe ondertoe is net nie lekker nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Phillip V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Lekker! Dit was heerlik. Wonderlike diens en die plekkie lyk nes die foto's. Baie lekker gebly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marita
Tulip On The Bay
Baie dankie Phillip. Julle was wonderlike gaste gewees. Dit was vir my 'n voorreg om tot julle diens te wees. Hopelik kan ek julle weer in die toekoms verwelkom.

Johan D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2023

Heerlik! Baie mooi en skoon eenheid. Alles wat nodig is om jou oornag gerieflik te maak. Pragtige uitsig. Rustige woonbuurt. Vriendelike, gasvrye Marita en haar 2 mooie honde. Ons het baie lekker gebly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marita
Tulip On The Bay
Carina, baie dankie vir die pragtige terugvoering. Dit was vir my lekker om tot julle diens te wees. Ons het so lekker gesels - julle het vir my soos my eie familie gevoel. Ek hoop ons kan mekaar weer sien en as die wind weer so onaangenaam was soos daai aand/nag sal ek altyd ‘n plekkie hê vir julle.

Lucy B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2023

Fantastic location, view and value. The host was absolutely amazing, she was always available when needing assistance. The view from the unit is gorgeous and everything was great!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marita
Tulip On The Bay
Thank you so much for a great review Lucy It was a honor to be your host. Looking forward to see you again.

Willem E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Des 2023

Stil, moderne plekkie waar mens lekker kan rus. Baie lekker gebly, duursame afronding, skoon en netjiese plekkie, vriendelike eienares.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Marita
Tulip On The Bay
Baie dankie vir die resensie, Willem. Sien uit om julle 'n volgende keer te verwelkom by Tulip On The Bay.

Charmaine W
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Apr 2023

Vriendelik en netjies. Bietjie klein vir 3 persone. Lekker geslaap en die persoon is baie vriendelik. Sal de plekkie aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Marita Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R850
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: P Eximia-straat 3A, Danabaai, Mosselbaai, 6510, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA73a540c7c462fe69729edd510ae203ab3f2cd37a2609c551eb6d6ee149aa4184b5bd2de9a32d1599736b624ed4b3bd089462?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 3) 11 5 1 5 3A P Eximia Street Dana Bay 6510 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 11:00 -34.1995928 22.0405284

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang