Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Tulip On The Bay

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
4.8
Malcolm B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Lekker nuwejaarsbederf gekry en het so lekker gebly. Die tannie is dierbaar. Baie lekker, netjies, skoon en stil. Die heel vriendelikste, liefdevolle tannie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Vriendelike ontvangs en baie netjies. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riekie N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Beste akkommodasie van 'n lang tyd. Ongelukkig kan jy nie 10 sterre gee nie. Stylvol, netjies, modern, privaat, alles wat jy nodig het. Pragtige uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Skoon en gerieflik en vriendelike diens. Dit was regtig besonders lekker. Eienaar was baie behulpsaam en vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marita
Tulip On The Bay
Baie dankie. Dit was vir my ‘n groot plesier en ek was bevoorreg om gaste soos julle te verwelkom. As ‘n gas van Tulip On The Bay het jy ‘n ekstra tree gestap en die toilet bak se skroefie weer te herstel. Hoop om julle weer in die toekoms te verwelkom.

Carina D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Heerlik gebly. Uitsig uit die boeke. Marita behulpsaam en 'n plesier om daar te bly. Alles is honderd persent. My man is baie dankbaar dat sy motor veilig in die toesluitmotorhuis kon staan. Net die trappe is vir ouer mense moeilik om te gebruik. 'n Reeling daar sal baie help.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marita
Tulip On The Bay
Carina, baie dankie vir jou goeie resensie. Dit was 'n groot plesier om julle as my gaste te verwelkom. En die tyd met julle was baie lekker. Sien uit om julle weer te verwelkom.

Divesh I
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Amazing host with an outstanding place. Loved every minute of our stay. Marita is an exceptional host and ensured we were comfortable throughout our weekend away.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Liza G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Baie vriendelik en behulpsaam. Het dit baie geniet. Sal weer enige tyd daar oorbly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hendry V
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2024

Gevoel soos familie. Tannie, wat 'n skoon en netjiese plek wat jy het. Jy was so gasvry gewees. Dit voel werklik as mens tuis is by jou plekkie. Ons het dit so baie geniet en selfs my seun was mal oor jou diere. Groete, die Van Wyk's.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marita
Tulip On The Bay
Baie dankie, Hendry. Dit was baie lekker en aangenaam met julle hier. Hoop om julle weer te sien. Groete.

Gert V
1 nag Besigheidsreis
4.6
Mrt 2024

Gasvrou was baie hulpvaardig en vriendelik. Baie rustige area en maklik om te vind, gasvrou was baie vriendelik en hulpvaardig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Marita
Tulip On The Bay
Baie dankie vir die goeie resensie Gert. Dit was ‘n groot plesier gewees.

Louise C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Awesome, skoon plek. Baie lekker gebly, die trappe ondertoe is net nie lekker nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Marita Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 16

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R 980
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R 980
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: P Eximia-straat 3A, Danabaai, Mosselbaai, 6510, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA73a540c7c462fe69729edd510ae203ab3f2cd37a2609c551eb6d6ee149aa4184b5bd2de9a32d1599736b624ed4b3bd089462?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R980 per nag (plek vir 3) 16 5 1 5 3A P Eximia Street Dana Bay 6510 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 11:00 -34.1995928 22.0405284

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang