Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Tulip On The Bay

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: P Eximia-straat 3A, Danabaai, Mosselbaai, 6510, Wes-Kaap
  • Vanaf R850 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

Tulip On The Bay is 'n knus en rustige woonstel op die eienaar se erf in Danabaai, Mosselbaai. Die woonstel bied gerieflike verblyf aan sakereisigers, paartjies en oornaggaste.

Die slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die kombuisie is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eenplaat-induksiestoof, eetgerei, breekware, ketel en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die sitarea het 'n gemaklike enkelslaapbank en 'n TV met Netflix. Gratis WiFi, braaigeriewe en veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Danabaai bied aktiwiteite soos wandel, voetslaan en watersport en daar is verskeie diere, voëls, fynbos en wildritte.

Kamer-opset

Kapasiteit: 3 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Area 1
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelslaapbank
Badkamer
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Meer oor dié eenheid

  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang

Dienste

  • Diens op aanvraag
  • Wakker-bel oproep
  • Koordlose internet

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond

Ekstras

  • Tee en koffie skinkbord

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Tv

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.7
Diens
5.0
Veiligheid
4.6
Wat gaste dink
Divesh I
Saam met lewensmaat
5.0
Amazing host with an outstanding place. Loved every minute of our stay. Marita is an exceptional host and ensured we were comfortable t...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mei 2024
Liza G
Saam met lewensmaat
5.0
Baie vriendelik en behulpsaam. Het dit baie geniet. Sal weer enige tyd daar oorbly.
Mrt 2024
Hendry V
Gesin met klein kinders
5.0
Gevoel soos familie. Tannie, wat 'n skoon en netjiese plek wat jy het. Jy was so gasvry gewees. Dit voel werklik as mens tuis is by jou plekkie. Ons h...
Sien meer
Jan 2024
Louise C
Saam met lewensmaat
5.0
Awesome, skoon plek. Baie lekker gebly, die trappe ondertoe is net nie lekker nie.
Des 2023
Phillip V
Saam met lewensmaat
5.0
Lekker! Dit was heerlik. Wonderlike diens en die plekkie lyk nes die foto's. Baie lekker gebly!
Des 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Marita Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • P Eximia-straat 3A, Danabaai, Mosselbaai, 6510, Wes-Kaap
  • Gaste dink Tulip On The Bay het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 3)
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: P Eximia-straat 3A, Danabaai, Mosselbaai, 6510, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA73a540c7c462fe69729edd510ae203ab3f2cd37a2609c551eb6d6ee149aa4184b5bd2de9a32d1599736b624ed4b3bd089462?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 3) 11 5 1 5 3A P Eximia Street Dana Bay 6510 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 11:00 -34.1995928 22.0405284

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang