Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Tulip On The Bay

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: P Eximia-straat 3A, Danabaai, Mosselbaai, 6510, Wes-Kaap
  • Vanaf R980 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

Tulip On The Bay is 'n knus en rustige woonstel op die eienaar se erf in Danabaai, Mosselbaai. Die woonstel bied gerieflike verblyf aan sakereisigers, paartjies en oornaggaste.

Die slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die kombuisie is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eenplaat-induksiestoof, eetgerei, breekware, ketel en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die sitarea het 'n gemaklike enkelslaapbank en 'n TV met Netflix. Gratis WiFi, braaigeriewe en veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Danabaai bied aktiwiteite soos wandel, voetslaan en watersport en daar is verskeie diere, voëls, fynbos en wildritte.

Kamer-opset

Slaapplek vir 3 mense 1 Slaapkamer 1 Leefarea 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Leefarea

1

1 x Enkelslaapbank

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Malcolm B
Saam met lewensmaat
5.0
Lekker nuwejaarsbederf gekry en het so lekker gebly. Die tannie is dierbaar. Baie lekker, netjies, skoon en stil. Die heel vriendelikste, liefdevolle ...
Sien meer
Jan 2025
Pieter V
Saam met lewensmaat
5.0
Vriendelike ontvangs en baie netjies. Sien sterre.
Des 2024
Riekie N
Saam met lewensmaat
5.0
Beste akkommodasie van 'n lang tyd. Ongelukkig kan jy nie 10 sterre gee nie. Stylvol, netjies, modern, privaat, alles wat jy nodig het. Pragtige uitsi...
Sien meer
Nov 2024
Johan M
Saam met lewensmaat
5.0
Skoon en gerieflik en vriendelike diens. Dit was regtig besonders lekker. Eienaar was baie behulpsaam en vriendelik.
Okt 2024
Carina D
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlik gebly. Uitsig uit die boeke. Marita behulpsaam en 'n plesier om daar te bly. Alles is honderd persent. My man is baie dankbaar dat sy motor ve...
Sien meer
Sep 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Marita Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 16

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • P Eximia-straat 3A, Danabaai, Mosselbaai, 6510, Wes-Kaap
  • Gaste dink Tulip On The Bay het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 980
per nag (plek vir 3)
Vanaf
Vanaf R 980
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: P Eximia-straat 3A, Danabaai, Mosselbaai, 6510, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA73a540c7c462fe69729edd510ae203ab3f2cd37a2609c551eb6d6ee149aa4184b5bd2de9a32d1599736b624ed4b3bd089462?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R980 per nag (plek vir 3) 16 5 1 5 3A P Eximia Street Dana Bay 6510 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 11:00 -34.1995928 22.0405284

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang