Tuma Game Farm
- Kapasiteit: 13 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Tuma Wildplaas, Tolwepad, Alldays, 0909, Limpopo
- Vanaf R11 050 per nag, vir 13 mense
Beskrywing
Tuma Game Farm is 'n lieflike selfsorg-villa wat in die voorheuwels van die Blouberge, op 'n plaas van 630 hektaar, sowat 26 km vanaf Alldays geleë is. Hierdie villa bied 'n outentieke Afrika-ervaring en is ontwerp om die meeste gerief aan gaste te bied terwyl hulle deur die wild omring word.
Dié lieflike villa het slaapplek vir 13 volwassenes en 4 kinders en beskik oor 5 slaapkamers wat elk hul eie en suite-badkamer het. Die eerste en tweede slaapkamer het 2 driekwartbeddens en 'n stapelbed vir kinders. Die derde en vierde slaapkamer het elk 3 driekwartbeddens. Die vyfde slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n driekwartbed. Elke en suite-badkamer spog met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Alle linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.
Die ruim leefarea beskik oor 'n sitarea en 'n kombuis. Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas, kisvrieskas, koffie- en teemaakgeriewe, asook eetgerei en breekware toegerus. Die sitarea het gemaklike sitplek, 'n koffietafel en 'n TV met DStv.
Gratis WiFi is beskikbaar. Daar is 'n pragtige tuin en gaste kan hul maaltye op die stoep met sitplek vir 8 geniet. Die stoep spog met 'n asemrowende bosveld-uitsig. Wild kan net 'n entjie van die voordeur af aangetref word. Gaste kan ook swem, piekniek hou en om die die boma kuier en braai. Toegang tot veilige parkeerplek is beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Kinderstapelbed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Kinderstapelbed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
3 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
3 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Stort, Bad, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Begeleide Wildritte as Ekstra
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Troeteldiere indien gereël
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Groot 5
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Meer oor dié eenheid
- Nie rook
- Privaat ingang
Dienste
- Kamer daagliks skoongemaak
- Koordlose internet
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Kluis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Melvina Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Tuma Wildplaas, Tolwepad, Alldays, 0909, Limpopo
- Gaste dink Tuma Game Farm het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Alldays Mapungubwe National Park Limpopo
- Kapasiteit: 13 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Tuma Wildplaas, Tolwepad, Alldays, 0909, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang