Tumble In
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Sani-weg 60, Underberg, 3257, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 160 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Tumble In bied gerieflike oornagverblyf in die hartjie van Underberg, 4 km vanaf Himeville. Dit is die ideale opsie vir paartjies, alleenreisigers en sakereisigers.
Verblyf word in 4 gastekamers gebied wat slaapplek vir tussen 2 en 3 gaste het. Hierdie kamers het óf 'n koninggrootte-bed, 'n koningingrootte-bed óf enkelbeddens. Elke kamer het 'n badkamer met óf 'n stort óf 'n bad en 'n stort.
Elke kamer het 'n sitarea en 'n kombuisie wat met 'n mikrogolfoond, broodrooster, eetgerei, breekware en koffie- en teemaakgeriewe toegerus is. Daar is gratis WiFi en 'n TV met DStv.
Gaste het volle toegang tot die gemeenskaplike braai- en eetarea. Tumble In is ideaal vir diegene wat die Sani-pas wil verken, in die Wêrelderfenisgebied Ukahlamba Drakensbergpark wil gaan stap, op voëlkyk-, veldblom-, rotskunstoere wil gaan of wil kunsvlieghengel.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Corné Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 5 maande
Ligging
- Sani-weg 60, Underberg, 3257, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Tumble In het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 12 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Sani-weg 60, Underberg, 3257, KwaZulu-Natal