Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Tumble-in

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 26 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Lamese C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

A serene breakaway. The stay was so serene and perfect. The host was amazing to contact me prior to the stay and make sure that the location was sent. She even asked me to notify her when arriving in Velddrift. The beautiful location and safety was welcoming.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sallie
Tumble-in
Thank you for this lovely review, Lamese. I really appreciate it. It was a pleasure to host you both and I am happy that you enjoyed your stay. I look forward to welcoming you back at Tumble-In sometime in the future. With kind regards, Sallie.

Laurette H
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2022

Die perfekte Weskus-plekkie! Ons is vriendelik ontvang deur die eienaar en sy het ons dadelik tuis laat voel. Die plekkie is skoon en netjies met als wat jy benodig vir 'n wegbreek. Die stoep met die braai is lekker gesellig en die dreun van die branders is vrede vir die siel. Stap net oor die pad en jy is op die strand. Ek en my vriendin het glad nie onveilig gevoel nie en het ons gate uit geniet op pragtige Dwarskersbos. Ek gaan beslis weer terug Tumble-in toe (sommer binnekort!).

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sallie
Tumble-in
Baie dankie vir die mooi resensie, Laurette. Ek is baie gelukkig dat jy so lekker gekuier het. Dit was 'n plesier om vir julle te huisves. Ek sien daarna uit om vir julle eendag te verwelkom. Vriendelike groete, Sallie

Desmond W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2022

Fantastic stay, everything that is needed is there as in the pictures. Very clean, great comfortable beds, aircon in bedroom, electric blankets for cool nights if needed. Did not notice the load shedding as the house is well set up for power outage. Sallie was always available if needed. Gem of a place. Had great long walks along the beach which is very close to the house. We lucky we saw whales and dolphins as we walked along the beach. Fantastic sunset, sit on a bench on the beachfront with a sundowner and watch the sun go down.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sallie
Tumble-in
Thank you very much for your lovely review, Desmond. I really appreciate it. I am very happy that both of you enjoyed your stay. It's great to know that the inverter system adds to the comfort of Tumble-In's guests. It really does make a difference. I look forward to welcoming you both back sometime in the future. Kind regards, Sallie

Jan-daniel C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2022

Verbasend lekker! Tumble-in magic is wat mens kort. Die plek was mooi skoon en goed toegeris. Loadshedding is geen probleem nie, want daar is altyd ligte en 'n gasstoof. Die TV werk ook gedurende loadshedding. Die stoep met braai was vir ons gesin heerlik, want toe dit koel raak toe maak ons die stoep toe en kuier heerlik op die stoep verder! Sallie is baie vriendelik en 'n baie goeie gasvrou! Beste waarde vir geld! Beslis 'n moet!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sallie
Tumble-in
Jan-daniel, baie, baie dankie vir die mooi resensie. Dit was heerlik om vir julle gesin te ontmoet en te huisves. Ek sien daarna uit om vir julle weer eendag by Tumble-In te verwelkom. Ek is baie bly dat Tumble-In se "magic" for julle almal laat ontspan het. Vriendelike groete, Sallie.

Elsabe D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Aug 2022

Absoluut fantasties! Ons het so welkom gevoel en Tumble Inn was super netjies en het alles gehad wat jy nodig het!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sallie
Tumble-in
Baie baie dankie, Elsabe. Dit was 'n voorreg om vír julle 3 by Tumble-In te huisves. Ek is baie bly dat julle so lekker gekuier het. Ek sien daarna uit om vir julle weer een dag daar te verwelkom. Vriendelike groete, Sallie

Mona-louise B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2022

Was an amazing few days. We so sorry we didn't book an extra day. Sallie was an amazing host and everything was in place. We appreciate the great service. Thanks, Sallie and hope to see you again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sallie
Tumble-in
Thank you for this lovely review, Mona. It was a pleasure to host you both at Tumble-In and I look forward to welcoming you back one day.

Lizette D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Nov 2022

Heerlik rustig en stil atmosfeer. Ek en my eggenoot het ons geniet. Skoon strande en skoon lug. Sal weer besoek aflê. Alles is netjies en skoon binne-in die huis. Sallie en haar man is vriendelike mense.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sallie
Tumble-in
Baie dankie Lizette. Ek is baie bly dat julle albei jul tydjie by Tumble-In geniet het. Ek sien daarna uit om vir julle weer eendag daar te verwelkom. Vriendelike groete, Sallie.

Trudie V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2021

Weskus-saligheid. Blaaskans weg van die stad se rumoer. Ideaal geleë met alles wat jy nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sallie
Tumble-in
Baie baie dankie vir die mooie woorde en al die 5 sterre Trudie. Dit was'n groot plesier om vir julle by Tumble-In te verwelkom.

Jo-anne W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2021

Huis het alles wat jy nodig het plus 'n mooi see-uitsig. Rustige, stil buurt, huis is netjies met alles wat jy nodig het. Muurproppe op al die regte plekke en 'n lekker warm stort. Gasvrou was so vriendelik!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sallie
Tumble-in
Thank you for the 5 star rating, Jo-Anne, Tumble-In is blushing. I am very happy that you both enjoyed your stay and I look forward to welcoming you both here again some day. Kind regards Sallie

Johan B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2021

Excellent facility. Thank you for excellent service and a delightful stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sallie
Tumble-in
Baie dankie vir die mooi resensie Johan. Dit was 'n plesier om vir julle albei te ontmoet. Ek is bly dat julle jul verblyf geniet het en ek sien daarna uit om vir julle weer een dag by Tumble-In te verwelkom.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Sallie Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 41

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf R1 600
R1 600 R1 440
per nag, vir 4 mense
Vanaf R1 600
R1 600 R1 440
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rocherpanstraat 23, Kersbosstrand, Dwarskersbos, 7365, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAhAL1FV9BKMWBnGM2D7t1f7d9x2hd0ZPcBUh657UYIW4N6fXSM2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 600 nouVanaf R1 440 per nag, vir 4 mense 26 5 1 5 23 Rocherpan Street Kersbosstrand 7365 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -32.681419650405 18.245645993532

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang