Tumble-in
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Sallie Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 41
Op LekkeSlaap 5 jaar
Opsomming van Resensie
Lamese C - Des 2023
Algehele gradering
A serene breakaway.
Tumble-in se terugvoer
Thank you for this lovely review, Lamese. I really appreciate it. It was a pleasure to host you both and I am happy that you enjoyed your stay. I look forward to welcoming you back at Tumble-In sometime in the future. With kind regards, Sallie.
Laurette H - Nov 2022
Algehele gradering
Die perfekte Weskus-plekkie!
Lees meerTumble-in se terugvoer
Baie dankie vir die mooi resensie, Laurette. Ek is baie gelukkig dat jy so lekker gekuier het. Dit was 'n plesier om vir julle te huisves. Ek sien daarna uit om vir julle eendag te verwelkom. Vriendelike groete, Sallie
Desmond W - Sep 2022
Algehele gradering
Fantastic stay, everything that is needed is there as in the pictures. Very clean, great comfortable beds, aircon in bedroom, electric blankets for cool nights if needed. Did not notice the load shedding as the house is well set up for power outage. Sallie was always available if needed. Gem of a place.
Tumble-in se terugvoer
Thank you very much for your lovely review, Desmond. I really appreciate it. I am very happy that both of you enjoyed your stay. It's great to know that the inverter system adds to the comfort of Tumble-In's guests. It really does make a difference. I look forward to welcoming you both back sometime in the future. Kind regards, Sallie
Jan-daniel C - Sep 2022
Algehele gradering
Verbasend lekker! Tumble-in magic is wat mens kort.
Tumble-in se terugvoer
Jan-daniel, baie, baie dankie vir die mooi resensie. Dit was heerlik om vir julle gesin te ontmoet en te huisves. Ek sien daarna uit om vir julle weer eendag by Tumble-In te verwelkom. Ek is baie bly dat Tumble-In se "magic" for julle almal laat ontspan het. Vriendelike groete, Sallie.
Elsabe D - Aug 2022
Algehele gradering
Absoluut fantasties!
Tumble-in se terugvoer
Baie baie dankie, Elsabe. Dit was 'n voorreg om vír julle 3 by Tumble-In te huisves. Ek is baie bly dat julle so lekker gekuier het. Ek sien daarna uit om vir julle weer een dag daar te verwelkom.
Vriendelike groete, Sallie
Mona-louise B - Feb 2022
Algehele gradering
Was an amazing few days.
Tumble-in se terugvoer
Thank you for this lovely review, Mona. It was a pleasure to host you both at Tumble-In and I look forward to welcoming you back one day.
Lizette D - Nov 2022
Algehele gradering
Heerlik rustig en stil atmosfeer.
Tumble-in se terugvoer
Baie dankie Lizette.
Ek is baie bly dat julle albei jul tydjie by Tumble-In geniet het.
Ek sien daarna uit om vir julle weer eendag daar te verwelkom.
Vriendelike groete,
Sallie.
Trudie V - Okt 2021
Algehele gradering
Weskus-saligheid.
Tumble-in se terugvoer
Baie baie dankie vir die mooie woorde en al die 5 sterre Trudie. Dit was'n groot plesier om vir julle by Tumble-In te verwelkom.
Jo-anne W - Sep 2021
Algehele gradering
Huis het alles wat jy nodig het plus 'n mooi see-uitsig.
Tumble-in se terugvoer
Thank you for the 5 star rating, Jo-Anne, Tumble-In is blushing. I am very happy that you both enjoyed your stay and I look forward to welcoming you both here again some day.
Kind regards
Sallie
Johan B - Aug 2021
Algehele gradering
Excellent facility.
Tumble-in se terugvoer
Baie dankie vir die mooi resensie Johan. Dit was 'n plesier om vir julle albei te ontmoet. Ek is bly dat julle jul verblyf geniet het en ek sien daarna uit om vir julle weer een dag by Tumble-In te verwelkom.
Philip K - Jul 2021
Algehele gradering
Rus en vrede met genoeg luukse.
Tumble-in se terugvoer
Many thanks for your review, Hesterlene. It was a pleasure to host you both and I am happy that you enjoyed your stay. I look forward to welcoming you both at Tumble-in again sometime in the future.
Kind regards
Sallie
Esme G - Jun 2021
Algehele gradering
Ons sal definitief weer by Tumble-in gaan bly. Die akkommodasie is baie netjies en Sally baie vriendelik.
Tumble-in se terugvoer
Baie dankie vir die mooi woorde, Esmé. Dit was 'n plesier om vir julle by Tumble-In te akkommodeer. Ek's baie bly dat julle jul tydjie hier geniet het en ek sien baie daarna uit om vir julle weer eendag hier te verwelkom.
Hendrieka K - Des 2021
Algehele gradering
Ons het heerlik gekuier en ver gestap op die mooi strand.
Eksteen R - Des 2020
Algehele gradering
Lekkerste vakansie.
Tumble-in se terugvoer
Thanks for the lovely review, Eksteen, I am happy that you and the children enjoyed your holiday and I hope to see you all again sometime in the future. Please thank Karlie for the sweet message which she left in Tumble-In's guest book. Kind regards,
Sallie
Elize P - Mrt 2020
Algehele gradering
Baie stil rustige en netjiese omgewing.
Tumble-in se terugvoer
Dear Elize and Kobus,
Many thanks for your review. It was a pleasure hosting you both at Tumble-In and I am very happy that you enjoyed your stay. I hope to welcome you here again sometime in the future.
Kind regards, Sallie
Johan V - Jan 2020
Algehele gradering
Onbeskryflike netheid en prag. Fantastiese gasvrou.
Tumble-in se terugvoer
Baie dankie Johan en Carin vir hierdie pragtige woorde. Ek is baie gelukkig dat julle jul verblyf in Tumble-In so geniet het. Julle is baie welkom om enige tyd weer terug te kom.
Vriendelike groete,
Sallie
Marc V - Des 2020
Algehele gradering
Baie lekker Weskus-kuier.
Tumble-in se terugvoer
Dankie Marc, ek is bly dat julle jul kuiertjie geniet het. Die stort se probleem sal uitgesorteer word. Ek hoop om vir julle weer in die toekoms hier te verwelkom. Vriendelike groete, Sallie.
Hester K - Nov 2019
Algehele gradering
Ongelooflike verblyf en die eienaar is 'n juweel.
Tumble-in se terugvoer
Dankie Hester.
Ek is baie bly dat julle jul tydjie by Tumble-In geniet het. Julle is baie welkom om ten enige tyd weer te kom kuier.
Vriendelike groete
Sallie
Carel V - Des 2019
Algehele gradering
Baie netjiese en skoon plek met al die nodige geriewe.
Tumble-in se terugvoer
Baie dankie Carel, dit was lekker om vir julle twee by Tumble-In te verwelkom. Ek is bly dat julle jul tyd hier geniet het, en lekker op die strand gedraf het. Ek sien daarna uit om vir julle (en miskien die BM's) albei weer eendag hier te verwelkom.
Vriendelike groete
Sallie
Annelize V - Okt 2019
Algehele gradering
Perfect place to take a break from the hustle and bustle of life!
Tumble-in se terugvoer
Thank you Annelize,
It was an honour to host you both and I am very happy that you enjoyed your stay. I look forward to welcoming you both here again sometime in the near future.
With friendly West Coast regards,
Sallie
Abigail O - Aug 2019
Algehele gradering
A peaceful break away from the hustle of the city life, fresh air, sea breeze, host to make you feel at home, all warm and fuzzy, it was total paradise.
Lees meerTumble-in se terugvoer
Thank you for this very kind and flattering words, Abigail. It was an absolute pleasure hosting you, your parents and little G. I'm happy that you all had a good time and I hope to welcome you all here in the future.
Kind regards
Sallie
Carl L - Jun 2019
Algehele gradering
Fantasties.
Tumble-in se terugvoer
Thank you Laura, It was lovely having you both as guests and I look forward to welcoming you both here again soon.
Kind regards,
Sallie
Joey K - Mrt 2019
Algehele gradering
Pragtige, goed ingerigte en ontspannende plekkie.
Tumble-in se terugvoer
Your review made my day, Joey. Thank you! I'm very happy that you enjoyed your stay at Tumble-in.
Kind regards
Sallie
Sharon O - Mrt 2019
Algehele gradering
A lovely peaceful place to unwind and relax.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
'n Pragtige, rustige plek om te ontspan.
Tumble Inn is 'n pragtige rustige plek om te ontspan en lang stappies op die ongerepte strand te neem. Die gasvrou Sallie was vriendelik en akkommoderend.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Tumble-in se terugvoer
Thanks for your kind words, Sharon. We look forward to seeing you again.
Kind regards,
Sallie
Martie S - Okt 2019
Algehele gradering
Waarde vir geld!
Tumble-in se terugvoer
Baie dankie Tiaan.
Ek is baie gelukking dat jy lekker gebly het, en sien daarna uit om vir jou weer in the toekoms hier te verwelkom.
Virendelike Weskus-groete
Sallie
Desima C - Mrt 2019
Algehele gradering
Lieflike en netjiese verblyf, naby die strand.
Tumble-in se terugvoer
Thank you Desima. It was a pleasure to have you at Tumble-In. We are very happy that you enjoyed your stay.
Kind regards,
Sallie
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Rocherpanstraat 23, Kersbosstrand, Dwarskersbos, 7365, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang