Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Turaco Cottage @ Kruger Cliffs

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls

Wanneer hierdie kothuis met kinders bespreek word, word 'n kindertarief gehef en hulle sal op die slaapbank gehuisves word. Indien gaste wil hê hul kinders moet in die boonste slaapkamer slaap, sal kinders 'n volwasse tarief betaal (ongeag hul ouderdom). Let dat die slaapkamer op die boonste verdieping nie vir klein kinders is nie.

Wanneer hierdie kothuis vir 2 gaste bespreek word, sal slegs die onderste area met die hoofslaapkamer en badkamer toeganklik wees (die tweede slaapkamer bo sal gesluit wees). Wanneer hierdie kothuis deur 2 gaste bespreek word wat elkeen hul eie slaapkamer wil hê, sal 'n bybetaling gehef word. Die eienaars behou die reg voor om 'n bespreking vir 2 gaste na een van die eenslaapkamer-kothuise te skuif.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R5 960
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R5 960
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R5 960
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R531, Kampersrus AH, 34 km vanaf Hoedspruit, 1371, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA50de95b890cedc5680dbd27c66d9b45c1f57777ed2aa74932ee46bfaebd33f7b013f987e50fb886cc5686bc7e166c3fc0c55?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 960 per nag, vir 4 mense R531 Kampersrus AH 1371 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.517334882355 30.957236923943

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang