Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Turaco Farm Cottage

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 64 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.6
Charlene M
1 nag
5.0
Jul 2024

Will be back. Great for travelers with pets. Beautiful scenery, lovely friendly host. I locked my key in the car and the whole family assisted me in getting a locksmith, even the managers from the restaurant, which is also on the property.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jennifer L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Awesome views! Jon was a friendly, welcoming and kind host. The cottage overlooks beautiful views of Magoebaskloof and is a definite must-stay for anyone looking for accommodation that has mountain biking trails, walking routes, and a restaurant on the premises with the most delicious blueberry delicacies!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lize V
1 nag
5.0
Mei 2024

Baie gerieflik. Baie gerieflike verblyf, baie interessante boeke en bordspeletjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Natalie C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Lovely stay: beautiful mountain, forest and lake views. Peaceful in nature. Surrounded by peace!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bronwyn M
Kort verblyf
4.8
Mrt 2024

Peaceful, working farm stay! The cottage has everything you need for a comfortable stay. I had not realised it was so close to the main house, but in general this was not a problem. There is a lovely cafe and farm shop on the property, which I recommend. The property has a large number of outdoor activities - swimming, hiking, biking, birding. It was a lovely location to stay. Thank you for a wonderful weekend.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Irene W
1 nag
4.8
Mrt 2024

Centrally located, easy-to-access, tranquil farm stay. We had a lovely (although fleeting) stay. We came to swim the Ebenezer Mile and needed an easy-to-access place to spend one night. This venue was ideal as it is close to the main road, central to the area, and no 4x4 needed. It would be a great place to spend a longer time. We would have enjoyed doing more open water swimming in the lake and dam, and visiting all the lovely Magoebaskloof attractions.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Shareen N
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Aug 2024

Comfortable cute cottage. Had everything we needed. Comfortable and the indoor fireplace was amazing. The wood they provide is also really nice and burns easily.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lynette H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jun 2024

Snoesige kothuis op 'n pragtige plaas. Ons het 'n rustige naweek wegbreek in die winter nodig gehad en het dit gekry. Die kaggel was toegerus met hout, die bed gemaklik en warm, en die tuin en plaas daarom was pragtig. Ons het ook 'n Knysna Loerie gesien van die stoep af! Die oggendmis in die stukkie woud voor die kothuis was pragtig. Die grondpaadjie was kort en 'n sedan kon maklik daarop ry. Ons het ver gestap en kon visvang sonder enige stoornisse - lekker stil met 'n bergfietser elke nou en dan op die stap-/bergfietsroetes om die plaas en Broederstroom. Die hoofpad (R71) is hoorbaar in die afstand, maar dis nie uiters hard nie. Die koffiewinkel wat op die plaas is en ook oop is vir die publiek was ook aangenaam om te besoek - honde-vriendelik met baie lekker ontbyt, kaaskoek en vriendelike diens. As 'n mens luuksheid soek, is dié kothuis dalk nie vir jou nie. Die kombuis is net basies toegerus (insluitend eetgerei) en die houtdek moeg van die konstante hoë humiditeit. Daar is slegs 'n bad, geen stort nie. Daar is 'n vierplaatgasstoof wat met vuurhoutjies aangesteek word en die oond was 'n uitdaging. Daar is egter 'n goeie mikrogolfoond en yskas. Die hoofhuis is reg langs die kothuis, maar dit was meestal stil. Die inwonende honde was nie té entoesiasties toe hulle ons hond gewaar het nie, maar het hulle afstand gehou en ons was bly om hom te kon saambring. In die geheel was dit 'n baie aangename ervaring omdat dit 'n mooi omgewing is met heelwat om te doen, en ook niks, as jy vrede nodig het.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anna L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Apr 2024

Ontspannend en mooi. Baie lekker en rustig.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Chris J
Kort verblyf Gesin met tieners
4.4
Jun 2024

Excellent. Perfect getaway spot.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Jonathan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 64

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R1 200
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Goedehoop-plaas, A24, R71, Haenertsburg, 0730, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDk1YmE2NDYzLTAzMWEtNDE2OC04NDY4LTM4ZDBlMzYyNmQ5Yg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 4 mense 64 5 1 5 Goedehoop Farm A24, R71 0730 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -23.914089736322 29.981279075146

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang