Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Turaco Farm Cottage

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Jonathan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 64

Op LekkeSlaap 10 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 64 resensies vir Turaco Farm Cottage
Netheid
4.5/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.5/5
Charlene M - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlene M

Will be back. Great for travelers with pets.

Beautiful scenery, lovely friendly host. I locked my key in the car and the whole family assisted me in getting a locksmith, even the managers from the restaurant, which is also on the property.

Jennifer L - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jennifer L

Awesome views!

Jon was a friendly, welcoming and kind host. The cottage overlooks beautiful views of Magoebaskloof and is a definite must-stay for anyone looking for accommodation that has mountain biking trails, walking routes, and a restaurant on the premises with the most delicious blueberry delicacies!

Lize V - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lize V

Baie gerieflik.

Baie gerieflike verblyf, baie interessante boeke en bordspeletjies.

Natalie C - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natalie C

Lovely stay: beautiful mountain, forest and lake views. Peaceful in nature.

Surrounded by peace!

Bronwyn M - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bronwyn M

Peaceful, working farm stay!

The cottage has everything you need for a comfortable stay. I had not realised it was so close to the main house, but in general this was not a problem. There is a lovely cafe and farm shop on the property, which I recommend. The property has a large number of outdoor activities - swimming, hiking, biking, birding. It was a lovely location to stay. Thank you for a wonderful weekend.

Irene W - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Irene W

Centrally located, easy-to-access, tranquil farm stay.

We had a lovely (although fleeting) stay. We came to swim the Ebenezer Mile and needed an easy-to-access place to spend one night. This venue was ideal as it is close to the main road, central to the area, and no 4x4 needed. It would be a great place to spend a longer time. We would have enjoyed doing more open water swimming in the lake and dam, and visiting all the lovely Magoebaskloof attractions.

Shareen N - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shareen N

Comfortable cute cottage.

Had everything we needed. Comfortable and the indoor fireplace was amazing. The wood they provide is also really nice and burns easily.

Lynette H - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynette H

Snoesige kothuis op 'n pragtige plaas.

Ons het 'n rustige naweek wegbreek in die winter nodig gehad en het dit gekry. Die kaggel was toegerus met hout, die bed gemaklik en warm, en die tuin en plaas daarom was pragtig. Ons het ook 'n Knysna Loerie gesien van die stoep af! Die oggendmis in die stukkie woud voor die kothuis was pragtig. Die grondpaadjie was kort en 'n sedan kon maklik daarop ry. Ons het ver gestap en kon visvang sonder enige stoornisse - lekker stil met 'n bergfietser elke nou en dan op die stap-/bergfietsroetes om die plaas en Broederstroom. Die hoofpad (R71) is hoorbaar in die afstand, maar dis nie uiters hard nie. Die koffiewinkel wat op die plaas is en ook oop is vir die publiek was ook aangenaam om te besoek - honde-vriendelik met baie lekker ontbyt, kaaskoek en vriendelike diens. As 'n mens luuksheid soek, is dié kothuis dalk nie vir jou nie. Die kombuis is net basies toegerus (insluitend eetgerei) en die houtdek moeg van die konstante hoë humiditeit. Daar is slegs 'n bad, geen stort nie. Daar is 'n vierplaatgasstoof wat met vuurhoutjies aangesteek word en die oond was 'n uitdaging. Daar is egter 'n goeie mikrogolfoond en yskas. Die hoofhuis is reg langs die kothuis, maar dit was meestal stil. Die inwonende honde was nie té entoesiasties toe hulle ons hond gewaar het nie, maar het hulle afstand gehou en ons was bly om hom te kon saambring. In die geheel was dit 'n baie aangename ervaring omdat dit 'n mooi omgewing is met heelwat om te doen, en ook niks, as jy vrede nodig het.

Anna L - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anna L

Ontspannend en mooi.

Baie lekker en rustig.

Chris J - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Chris J

Excellent.

Perfect getaway spot.

Vincent B - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Vincent B

Pleasant stay and would book in again.

The stay was very pleasant with fantastic views of the mountain side and Ebenezer Dam. The cottage had everything that one requires and would book in again anytime.

Paula S - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paula S

Relaxing, beautiful views with lovely walks around the farm.

We were between houses and stayed at Turaco Cottage for a week. We loved the fact that we could have our dogs with us. We were pretty much left alone, which we liked. If we had any issues, the host was quick to assist. Beautiful views and walks around the farm made our stay even more enjoyable.

Cobus V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cobus V

Heerlik en verfrissend.

Fantastiese ligging en die plekkie is stil en vreedsaam. Die area het heelwat om te doen en sal dit enige tyd aanbeveel. Met die reën het ons darem 'n mooiweersdag gehad om die plaas te verken.

Chante B - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chante B

Heerlik.

Turaco is 'n lieflike bestemming, stil, rustig, pragtig!

Marilize V - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marilize V

Heerlik.

Pragtige uitsig en gerieflike akkommodasie.

Christine J - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christine J

Rustige wegbreek in die berge.

Sien sterre.

Zelna V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Zelna V

Asemrowende uitsig.

Heerlike wegbreek met 'n asemrowende uitsig. Waterval is pragtig en loopafstand vanaf die kothuis. Baie mooi omgewing en ons kon ons Maltesie saamneem.

Dorothy B - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Dorothy B

Kuier was rustig en ontspanne.

Die huisie kort 'n bietjie verf. Die linkerkantste wasbakkraan was los. Die kothuis het net 'n bad. Sou 'n stort verkies. Daar was spinnerakke op die klippe by die kaggel. Die omgewing is beeldskoon en die gasheer vriendelik.

Sherilyn V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Sherilyn V

Ok, not the best, at least it has a good view.

The location sent via SMS takes you to the incorrect area. The WiFi does not work. The cupboard is infested with dead ants. The bunk beds were not stable, so we could not utilize both; one person ended up sleeping on the couch. One of the pillows and the bedding in the queen-sized bed had spots of blood on it. Only two towels left out for four guests. The house does need a repaint.

Anton S - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anton S

Fantastiese omgewing. Die eenheid het alles wat mens nodig het.

Die omgewing is prentjie mooi em ek kon eenvoudig met niks fout vind nie. Baie lekker gebly.

Anne-marie S - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anne-marie S

We had lovely walks around the farm accompanied by 2 eager, well disciplined dogs.

The kitchen is well equipped, bedding was comfortable and warm. Power was intermittently off due to loadshedding and probably weather, but a good led light and candles were provided. Please note that no coffee, tea or hairdryer is provided. Stay was comfortable nonetheless due to fireplace, gas stove, and we had no issues with warm water.

Hermien V - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hermien V

Fantastiese ligging en uitkykpunt!

Turaco Cottage het 'n fantastiese uitkyk oor die kloof / Ebenezerdam en briljante ligging in Magoebaskloof. Stapafstand (150 m) vanaf restaurant. Kan nie wag om weer te besoek nie!

Carel N - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carel N

Rus en vrede.

Heerlike wegbreekplek. Kothuis is goed ingerig en daar kort niks in die kombuis, kamer of badkamer nie. Eienaar en sy honde het ons vriendelik ontvang. Pragtige uitsig en baie paadjies om te stap en te ry. Waterval naby die huis was 'n bonus. Heerlike piekniekplekke op die perseel.

Cecil Henry N - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cecil Henry N

Gerieflik met lekker leefvertrek, groot kaggel en pragtige uitsig oor die dam en berge.

Ontspanne verblyf vir gesin met tot 2 jong kinders. Mooi tuine, uitsigte en wandel/fietsroete vanaf die huise tot by die klein waterval en langs die dam af.

Jason V - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jason V

Uiters goeie ligging vir Magoebaskloof-omgewing. Ons het vir drie nagte gebly en het elke dag 'n reis na onder andere: Haenertsburg, Zakwala en so paar staproetes ingewerk. Die huisie bied alles wat mens benodig met 'n ongelooflik mooi uitsig, perfek vir lekker kuier.

Ons was baie gasvry verwelkom deur die eienaars van die plaas en hulle het vinnig ons kom help as ons iets benodig het. Baie goeie diens. En oulike hondjies wat mens kom groet in die oggende.

Nadia E - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadia E

Retreat in the garden.

We enjoyed a quiet and peaceful week on the farm. The cottage was well- equipped, just needed a toaster. And offered a stunning view of Ebenezer Dam, offered very comfortable sleep and a cozy fireplace on colder nights. Although the cottage is close to the farm house, it was still private and we barely saw the owners. Staff are friendly and on call, if one needs assistance!

Vicky L - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Vicky L

Beste naweekwegbreek.

Baie mooi! Kinders het dit vreeslik geniet. Sal dit enige tyd weer doen.

Telicia V - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Telicia V

Nice getaway for small family.

We didn't have any hot water for the whole weekend.

Hugo S - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Hugo S

We will stay there again - Rose Cottage and Turaco are my 2 picks for Haenertsburg/Magoebaskloof.

Had some issues with hot water availability. Stay was too short to give a comprehensive review - we were in and out and attended a wedding so we were there for very short periods of time.

Conrad B - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Conrad B

Turaco Farm Cottage is well-located for those interested in walking, mountain-biking and being outdoors.

We appreciated the easy access to outdoor recreation opportunities.

Johanli D - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johanli D

Knus, veilig, gerieflik.

Perfekte verblyf vir my en my 2 honde gewees. Eienaars is behulpsaam en vriendelik. Diens is van beste gehalte. Beslis waarde vir geld.

Cheri-lee D - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Cheri-lee D

Spectacular!

Will definitely be visiting again.

Sonia O - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sonia O

Absolutely magical!

Out of all the places we’ve stayed in Magoebaskloof, Turaco was the most comfortable, spacious and beautiful. The property is stunning and it's perfect for long walks.

Ronald L - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronald L

Rustige plek met asemrowende uitsig.

Baie rustige verblyf met 'n mooi uitsig oor die berge en Ebenezerdam.

Jan O - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Jan O

Heerlike uitsig en rustige verblyf...sal enige tyd weer teruggaan.

Baie netjies, rustige en aangename omgewing. Perfek om weg te breek na as jy wil wegkom van die besige stede af. Almal is vriendelik en die natuuruitsigte was onbeskryflik. Sal enige iemand aanbeveel om hiernatoe te reis vir 'n wegbreek.

Natascha L - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Natascha L

Baie mooi en rustig.

Was amazing, net warm, sit dalk 'n paar waaiers in.

Jan O - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan O

Ons gunsteling-bestemming in Magoebaskloof-omgewing.

Ons gaan na Turaco wanneer ons die stad uit ons bloed wil kry, en dit het nog nooit teleurgestel nie. Alles wat Magoebaskloof-omgewing bied is maklik ook maklik binne bereik, en van verveeld raak is daar nie sprake nie. Só moet mens rus!

Jan O - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan O

Ons kom beslis weer hier kuier!

As jy hou van 'n rustige selfsorg-wegbreek, volop voëllewe, wonderlike uitstappies in dennewoude, 'n uitsig wat deur min geklop word, en binne maklike bereik van alles wat Magoebaskloof jou kan bied, is dit 'n bestemming wat op jou moet-doen lysie behoort te wees.

Dave S - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Dave S

Pleasant spot but very close to main house and bouncy bed.

Nice outlook one way but looked on to main house the other. Clean and well equipped. The bed was very bouncy so every movement was transmitted to your partner. The restaurant on the premises provided an excellent meal.

Jan O - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan O

'n Wonderlike wegbreek wat volkome aan al ons vereistes voldoen.

Die kothuis is volledig toegerus, netjies en ruim. Die uitsig deur die vensters en vanaf die stoep stel nie teleur nie, en die menige voetslaan opsies is gemaklik binne bereik. Daar is baie om te doen in die omgewing as jy aktief is, en hierdie kothuis is so aantreklik as jy rustig wil tuisbly en die dam, woude en voëls geniet. Ons is vriendelik ontvang en wonderlik hanteer deur die gasheer. Julle sien ons beslis gou weer!

Anton F - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Anton F

Pragtige uitsigte.

Die enigste negatiewe aspek is dat ons nie langer gebly het nie! Ek en my vrou het 4 aande spandeer en het eerlikwaar met swaar harte van die plaas af vertrek. Die dam is pragtig, ons het elke oggend gaan fietsry - daar is genoeg ryplek op die plaas en om die dam. Ons het meer as genoeg hout gehad vir die kaggel, die restaurant op die plaas is puik, die plaaseienaars en personeel is almal vriendelik en behulpsaam. Selfs "Starbuck", die hond op die plaas, is vriendelik. Dit was 'n fantastiese week en ons kan nie wag om terug te gaan nie.

Mariska M - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Mariska M

Mooiste uitsig.

Was 'n wonderlike naweek. Baie mooi plek en pragtige uitsig.

Ruhardt P - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ruhardt P

Baie mooi en goeie waarde vir geld.

Het elke oomblik geniet tydens my verblyf. Dit is 'n baie mooi en rustige omgewing, wat perfek is vir 'n naweek weg van die stad. Die warm kaggel en lekker "blue berry muffins" was die hoogtepunte!

Louis L - Feb 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Louis L

Heerlike wegbreek op 'n bessieplaas, met ongelooflike natuurskoon.

Baie dankie vir 'n heerlike naweek.

Neels A - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Neels A

Netjies maar nie privaat nie.

Turaco is baie goed geleë met 'n nice uitsig, en goeie diens. My enigste probleem is dat dit nie privaat is nie, en reg langs 'n residensie (die plaashuis) geleë is. Sommige mense hou van totale privaatheid soos ek, en ek dink net hulle kan dit noem op hulle blad dat dit nie 100% privaat is nie.

Kallas E - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Kallas E

Perfekte ligging

Baie goeie ligging geleë. Great staproetes en naby aan als.

Lindi B - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Lindi B

Great location, but cottage missing finer touches.

We stayed at Turaco while attending a wedding in the area. The location and views of the cottage is superb and I would in all likelihood return. However we missed some of the finer touches that would have made the stay more enjoyable. We arrived late Friday afternoon to a freezing cottage. While there were big logs in the fireplace there was no blitz or newspaper to get the fire going. The gas heater did not have a gas cylinder. While the owners were away the weekend we were there we would be skeptical to book if they were home, as the cottage's bedroom windows and door look out onto their home. This means you would have to keep everything dark and closed up if you wanted privacy in the bedroom. There is also no mirror with enough light to do make up or your hair. It's a minor issue, but if you are here for a wedding and want to look your best, it's important. There is also no shower and the bed's mattress needs replacing as you sink into the middle. We were looking forward to taking a hike on the farm as we read about a waterfall in one of the reviews, but there was no info in the cottage regarding on-farm activities. The cottage has an amazing selection of books and if we were not there for a wedding we would have spent the whole weekend reading! I've mentioned a lot of negatives, but considering the overall feel and location of the cottage, we did have an enjoyable stay and the cottage is quaint, neat and spacious.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Goeie ligging, maar die kothuis kort fyner details.

Ons het by Turaco gebly toe ons 'n troue in die area bygewoon het. Die ligging en uitsigte van die kothuis is uitstekend en ek sal heelwaarskynlik teruggaan. Ons het wel van die fyner detail gemis en dit sou die kuier lekkerder gemaak het. Ons het Vrydagmiddag laat daar aangekom en die kothuis het gevries. Daar was groot stukke hout in die kaggel, maar geen vuuraanstekers of koerantpapier om die vuur mee aan die gang te kry nie. Die gasverwarmer het nie 'n gasbottel in gehad nie. Alhoewel die eienaars nie die naweek daar was terwyl ons daar was nie, sal ek skepties wees om terug te gaan wanneer hulle wel daar is, omdat kothuis se slaapkamervensters en deur op hulle huis kyk. Dit beteken dat jy alles toe of donker sal moet hou indien jy privaatheid in die slaapkamer soek. Daar is ook nie 'n spieël met genoeg beligting om jou grimmering of hare by te doen nie. Dit is 'n klein probleem, maar as jy daar is vir 'n troue en op jou mooiste wil lyk is dit belangrik. Daar is ook nie 'n stort nie en die matras moet vervang word, omdat dit in die middel insak. Ons het daarna uitgesien om op die plaas se wandelpaaie te stap en het van een van die watervalle gelees, maar daar was niks informasie oor die aktiwiteite op die plaas nie. Die kothuis het 'n fantastiese seleksie boeke en as ons nie daar was vir 'n troue nie sou ons die hele naweek lank gelees het! Ek het baie negatiewe goed genoem, maar ons het die verblyf geniet en die kothuis is oulik, netjies en ruim.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Gerda R - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerda R

Farm Cottage.

As jy 'n plekkie soek waar dit net jy en die natuur is, is hierdie plekkie vir jou. Die uitsig is asemrowend mooi, en die blomme orals om jou verwelkom jou nog meer. Die vars bloubessie-sap smaak net na meer. Jy verloor jouself as jy die werk van God se hande aanskou deur af te stap na die waterval. Baie dankie vir die ervaring! Ons het dit geniet om deel te kon wees van so 'n spesiale plekkie.

Belinda S - Jul 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Belinda S

Rustig en ontspanne met alles wat ek nodig gehad het net daar.

Dit was die ideale naweek saam met my ma. Die kothuis is toegerus met alles wat nodig is. Die bloubessiepastei met ons vertrek was 'n spesiale verrassing. Ons het elke oomblik geniet. Die eienaars is gawe mense. Hulle het ons welkom en tuis laat voel.

Larisa L - Mrt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Larisa L

What a wonderfully relaxing weekend in a beautiful setting!

The cottage we stayed in has such old-English charm, from the fireplace to the carefully selected literature offering. It looks out over the dam and we spent the whole evening on the porch watching the stars. We will be back soon!

Bianca V - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Bianca V

Meer as wat ons verwag het.

Soveel meer as wat die fotos wys! Romanties. Gerieflik. Netjies. Beeldskone natuur en ons twee staffies het dit net so baie geniet soos ons! Sal beslis weer gaan!

Jana V - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jana V

Vreeslike mooi plaas en fantastiese mense.

Die kothuis is netjies en skoon met 'n pragtige uitsig. Ons gasheer en gasvrou was vriendelik en behulpsaam. Ons het baie lekker gebly.

Johrene D - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Johrene D

Pragtige ligging en 'n baie gerieflike cottage.

Pragtige ligging en baie gerieflike cottage. Eienaars is vriendelik en baie behulpsaam. Cottage baie naby aan die hoofhuis. Indien jy jou troeteldier saamneem, maak seker jou vierpotige vriend kom goed oor die weg met ander honde, want ons tweetjies was nie gelukkig om 'n nuwe maat te maak nie – ten spyte daarvan dat die maatjie regtig vriendelik was. Daar is ook nie grensdrade nie. Gelukkig het die eienaars uit hul pad gegaan om die probleem op te los en daarvoor is ons baie dankbaar. Mens word ook heerlik bederf met “blueberry muffins”!

Corne V - Feb 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Corne V

Mooi uitsig en ruim verblyf.

Ons het die tydjie baie geniet. Daar is baie spasie, die plek is ruim. Die uitsig is ook besonders. Ons het die meer en die waterval baie mooi gevind.

Paul V - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Paul V

Fantastic location and views and great for dogs!

We had a lovely time - the cottage really suited our needs. The views were stunning. Great location for bird watching and lovely to let the dogs run through the pine forests. Hospitality was excellent! Jon and Jean were on the ball and the small extras such as blueberry muffins (at no extra cost) were just wonderful. They even offered to look after our two dogs if we wanted to go into Haenertsburg. We will definitely be going back later in the year.

Magdaleen D - Mei 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Magdaleen D

Baie pragtige uitsig. Lekker stap- en visvangplek. Goed geleë.

Die kothuis is baie netjies en word daagliks gediens. Daar is lekker stapplek, veral na die bokant van die waterval. Lekker visgevang in die meer. Die klein stoepie het ongelukkig geen dak nie, maar daar is 'n pragtige uitsig daarvandaan. Sal beslis weer soontoe gaan.

Paul B - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Paul B

Turaco Farm Cottage is 'n verfrissende en aangename ervaring. Die plek spel rustigheid in 'n pragtige landskap.

Verblyf in Turaco Farm Cottage is aan te bevele. 'n Aangename snoesige verblyfplek. Binnekant is die dekor eenvoudig, maar mooi en aangenaam. Toebehore is volledig en in 'n goeie werkende toestand. Ek sou van 'n stort gehou het - een wat so in die vallei af kyk. Buitekant kort die stoepe 'n oor-doen en die kothuis self 'n hele paar kanne verf. Die eerste stel trappe direk van die parkeerplek af na die huis kort kundige aandag - 'n stuk of ses trappe van elk om en by 400 mm (vier honderd milimeter) hoog is onooglik, skep 'n gevaar en klim moeilik. Aangesien dit 'n klam en nat klimaat is, kan plaveisel vir die parkeerplek vir die enkele voertuig wat daar moet staan oorweeg word - dit kan maar 'n modderige spul afgee. Lekker gebly!

Millicent C - Jun 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Millicent C

Rustic luxury with the best homemade blueberry muffins!

The spectacular view from a well designed, well appointed cottage hits all the right buttons.

Jeanine K - Jun 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanine K

It was really "beautiful", "cozy" and well equipped. Rest for the soul!

Awesome. Beautiful.

Minette D - Mrt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Minette D

Lekke!

Sien die sterre hieronder.

Adri D - Sep 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adri D

Genotvol en ontspannend!

Ons en ons kinders het heerlik gebly en gekuier in die uiters netjiese kothuis met die pragtigste tuine. Die natuurskoon is asemrowend - en moenie vergeet om die sterreprag saans te betrag nie! 'n Swem in die waterval is 'n MOET!

Emsie V - Jul 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Emsie V

Heerlik! Pragtige uitsig!

Ons het heerlik gekuier en gerus. Die brood en konfyt met aankoms was uit die boonste rakke!

Lindie B - Mrt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lindie B

Baie mooi natuur met vriendelike mense!

Sien die sterre hieronder.

Martin V - Jul 2014
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Martin V

Asemrowende uitsig! Gasvry, rustige omgewing en heelbo aan die lys, heerlike kaggel!

Ek glo in die somer sal dit nog mooier wees met al die lieflike krismas rose en blomme wat nou swaar gekry het met die winter koue. Sal dit aanbeveel.

Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R1 200
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Goedehoop-plaas, A24, R71, Haenertsburg, 0730, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDk1YmE2NDYzLTAzMWEtNDE2OC04NDY4LTM4ZDBlMzYyNmQ5Yg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 4 mense 64 5 1 5 Goedehoop Farm A24, R71 0730 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -23.914089736322 29.981279075146

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang