Turaco House
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 persone
- Geen kinders onder 6
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Heights-weg 306, Wilderness Heights, Wildernis, 6560, Wes-Kaap
- Vanaf R4 100 per nag, vir 8 mense
Beskrywing
Turaco House bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n ruim vakansiehuis in 'n veilige landgoed in Wildernis. Hierdie eiendom is 'n ideale opsie vir 'n rustige gesinswegbreek op die skilderagtige Tuinroete aangesien hierdie huis spog met asemrowende uitsigte oor die see en die Outeniekwaberge.
Hierdie eiendom bied slaapplek vir altesaam 8 gaste op 'n slag en beskik oor 4 slaapkamers en 4 badkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en beskik oor 'n volledige en suite-badkamer. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens, terwyl die oorblywende 2 slaapkamers elk 'n dubbelbed en 'n en suite-stort het. Nog 'n stort is beskikbaar in die vierde badkamer. Alle linne en handdoeke word voorsien.
Die ruim leefarea beskik oor 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser, eetgerei en breekware asook tee- en koffiemaakgeriewe. Van die kombuis af lei 'n knus sitkamer met gemaklike sitplek en 'n TV met DStv. Komplimentêre WiFi is beskikbaar. Hierdie spasie het ook 'n etenstafel met oorgenoeg sitplek vir almal om hul etes saam te geniet.
Langs die sitkamer is 'n omheinde patio met gemaklike sitplek en 'n ingeboude braai wat die perfekte plek is vir gaste om gehaltetyd saam te geniet terwyl die vuur brand. Deur die stapeldeure is 'n sonnige houtdek met 'n tafel en stoele wat perfek oor die see uitkyk.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
- Seep
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Elektriese kombers
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Wilna Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 5
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Heights-weg 306, Wilderness Heights, Wildernis, 6560, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Wilderness Heights Wildernis Tuinroete Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 mense
- Geen kinders onder 6
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Heights-weg 306, Wilderness Heights, Wildernis, 6560, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang