Turaco Lodge
- Kapasiteit: 15 persone
- Geen kinders onder 8
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kudustraat 171, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
- Vanaf R2 400 per nag (plek vir 2)
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Turaco Lodge bied B&B-verblyf in die Marlothpark-bewarea. Dié dorp is by die Krugerwildtuin se suidelike grens en het wild soos kampeelperde, sebras, koedoes en vlakvarke wat vrylik rondloop.
Verblyf by Turaco Lodge word in 6 individueel versierde kamers gebied. Elke kamer het 'n en suite-badkamer, lugversorging, 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale en tee- en koffiemaakgeriewe. Ontbyt word in die eetarea bedien en 'n piekniekmandjie of middagete kan gereë word. Gaste kan ook 'n heerlike driegang-aandete geniet. Dit word op die dek onder die sterre of in die eetarea bedien.
'n Daagliks wildrit en begeleide oggendstappe is beskikbaar vir gaste wat dit vooraf bespreek. Daar is baie voëlkykgeleenthede wanneer gaste by die swembad, met 'n uitsig oor die watergat, ontspan. Ander safari-doendinge kan op versoek gereël word.
Gratis privaat parkeerplek op die perseel is beskikbaar en daar is 'n lughawependeldiens teen ekstra koste. Die Kruger Mpumalanga Internasionale Lughawe is sowat 93 km van die lodge af.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Marcel Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- Kudustraat 171, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
- Gaste dink Turaco Lodge het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Marlothpark Nasionale Krugerwildtuin Suid Mpumalanga
- Kapasiteit: 15 mense
- Geen kinders onder 8
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kudustraat 171, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang