Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Turksvygrivier Safari's

 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Die Hout Huis
Vanaf
Vanaf R 700
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié houthuis bied slaapplek aan 4 gaste in ’n dubbelbed en 2 enkelbeddens in een, oop kamer. Beddegoed word voorsien. Die en suite-badkamer het ’n stort, wasbak en toilet. Handdoeke word voorsien. Die eenheid maak gebruik van die gemeenskaplike kombuis en braaikamer waar die basiese kombuisgereedskap beskikbaar is. Koffie, tee, suiker, melk, beskuit, vars water, vars eiers en braaihout word voorsien.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

4

2 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Elektriese Toebehore
  • Yskas
Prys sluit in

Koffie, tee, suiker, melk, beskuit, vars water, en 6 vars eiers

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Die Dam Huis
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 5 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié ruim en oopplan-eenheid het 1 dubbelbed en 3 enkelbeddens. Beddegoed word voorsien. Die en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Handdoeke word voorsien. Die eenheid het 'n kombuisie met basiese geriewe. Koffie, tee, suiker, melk, beskuit, vars water, en 6 vars eiers word voorsien. Die gemeenskaplike braai-area met 'n yskas kan gebruik word. Hout word voorsien.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 5 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

5

3 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Badkamer
  • Stort
Kamergeriewe
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in

Koffie, tee, suiker, melk, beskuit, vars water, en 6 vars eiers

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Die Wal Huis
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié houthuis bied slaapplek aan 5 gaste. Daar is ’n dubbelbed in die slaapkamer en 3 enkelbeddens in die leefarea. Beddegoed word voorsien. Die badkamer het ’n stort, wasbak en toilet. Handdoeke word voorsien. Die eenheid het 'n kombuisie met die basiese kombuisgeriewe en gaste word voorsien van koffie, tee, suiker, melk, beskuit, vars water en vars eiers. 'n Privaat braai-area is beskikbaar, maar die gemeenskaplike kombuis/braai-area kan ook gebruik word. Hout word voorsien.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 4 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

5

3 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in

Koffie, tee, suiker, melk, beskuit, vars water, en 6 vars eiers

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 700
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 11 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R337, Turksvygrivier, Pearston, 5860, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAca7cac2cf13fdc8367e1b5d934caca59c3e267f17d45b4f1980e19a6f83e3c615b2a7bda67ef51f38470caa89db87153dc5e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag, vir 2 mense 27 5 1 5 R337 Turksvygrivier 5860 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.627599490804 25.060464619883

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang