Turksvygrivier Safari's
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Stephanie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 26
Op LekkeSlaap 7 jaar
Opsomming van Resensie
Lindy L - Des 2023
Algehele gradering
Ons sal graag weer wil kom bly.
Lees meerMarlize L - Jan 2023
Algehele gradering
Heerlik, onspanne gasvry.
Randell P - Jan 2023
Algehele gradering
Asemrowend.
Turksvygrivier Safari's se terugvoer
Baie dankie. Hoop ons sien julle weer.
Gerhard H - Feb 2023
Algehele gradering
Was nie soos verwag nie.
Piet B - Jan 2022
Algehele gradering
Baie rustige en pragtige atmosfeer.
Leinadu A - Nov 2022
Algehele gradering
Ideaal.
Sarie W - Mrt 2022
Algehele gradering
Rus vir siel en gees!
Lees meerCelia Nobayeni Lulama G - Jan 2022
Algehele gradering
Could be best for groups, not individuals, as there is no security at the gate.
Chantelle V - Des 2021
Algehele gradering
Rustigheid.
Peter D - Des 2021
Algehele gradering
Great stay, looking forward to another visit.
Elsabe F - Des 2021
Algehele gradering
Stop over near Pearston.
Chanré H - Jan 2021
Algehele gradering
Die kuier was wonderlik. Die plek sal ek aan almal aanbeveel.
Turksvygrivier Safari's se terugvoer
Hi Chanre
Baie dankie vir mooi resensie.
Hoop om julle weer te sien
Johan V - Des 2021
Algehele gradering
Wat 'n voorreg om hier te kon bly. Alhoewel die weer nie saamgespeel het nie kon ons nogsteeds lekker binne sit elkeen met 'n roosterkoek in die hand langs die binnebraai!
Nadine D - Okt 2021
Algehele gradering
Peaceful.
Jansen B - Apr 2021
Algehele gradering
Uitgerus.
Guido F - Mrt 2021
Algehele gradering
A comfortable and characterful overnight stop after a long drive.
Eddie D - Mrt 2021
Algehele gradering
Excellent service from our host. Resort was clean and very comfortable. Host assisted us with meat for braai, as town did not have any facilities to purchase any groceries. Thank you very much for wonderful stay.
Lees meerAniza M - Jan 2020
Algehele gradering
Rus vir my siel. Wonderlike gasvryheid. Ekstra dienste gelewer sonder dat ons gevra het daarvoor. Baie dankie.
Turksvygrivier Safari's se terugvoer
Hi Aniza,
Baie dankie vir jou review! Baie bly julle het lekker gekuier. Hopelik sien ons julle gou weer.
Johan P - Jan 2020
Algehele gradering
Ongelooflike mooi, rustige area. 'n Sterrekyker se droom.
Turksvygrivier Safari's se terugvoer
Hi Johan,
Baie dankie vir jou mooi woorde! Bly julle het julle kuier geniet! Hoop om julle weer in die toekoms te sien.
Tom V - Des 2020
Algehele gradering
A great stop for our trip.
Zach M - Des 2020
Algehele gradering
Mooi omgewing, goeie geriewe, baie lekker om op 'n werkende plaas te slaap weg van verkeer en ander geraas.
Konstant D - Des 2020
Algehele gradering
Goeie diens en vriendelikheid.
Jonathan V - Des 2019
Algehele gradering
Fantastic place, fantastic people.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Fantastiese plek, fantastiese mense.
'n Moet besoek. Wat 'n fantastiese plek.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Turksvygrivier Safari's se terugvoer
Hi Jonathan,
Thank you for your kind words! Glad you enjoyed your stay. Hope to see you again in the future.
Werner S - Des 2019
Algehele gradering
Lekker rustig, goeie rusplek op pad Kaap toe.
Lydia O - Des 2019
Algehele gradering
Baie rustig en puik.
Turksvygrivier Safari's se terugvoer
Hi Lydia
Baie dankie vir jou gawe woorde. Dit was baie lekker om julle daar te hê en sien uit na 'n volgende kuier.
Samantha V - Des 2019
Algehele gradering
Netjiese verblyf wat in jou basiese behoeftes voorsien.
Lees meerTurksvygrivier Safari's se terugvoer
Hi Samantha
Baie dankie vir jou resensie. Jammer as ons nie voldoen het in julle verwagtinge nie, maar ongelukkig kan ons nie die weer bepaal nie en die droogte het die hele Karoo in rep en roer. Ons het wel nou uiteindelik baie lekker reën gehad en die dam sprankel weer vol water.
Hopelik sien ons julle weer eendag en dat julle 'n dam vol water sal sien.
Groete
- Kapasiteit: 11 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R337, Turksvygrivier, Pearston, 5860, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang