Turksvygrivier Safari's
- Kapasiteit: 11 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R337, Turksvygrivier, Pearston, 5860, Oos-Kaap
- Vanaf R700 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Turksvygrivier Safari's is 'n familieplaas wat boer met skape en wild 10 km van Pearston af, ’n klein dorp in die Karoo. Die plaas is ’n rustige vakansiebestemming vir diegene wat op soek is na ’n wegbreek uit die stad.
Verblyf is is 3 alleenstaande eenhede beskikbaar. Die eenhede bied afsonderlike slaapplek vir 4, 5, of 6 gaste en beddegoed word voorsien. Al 3 eenhede het en suite-badkamers en handdoeke word voorsien. 2 van die eenhede het elk 'n klein kombuis met die basiese toebehore, asook 'n privaat braai-area. Die derde eenheid maak gebruik van die gemeenskaplike kombuis en braai-area.
Die gemeenskaplike kombuis en braai-area het 'n yskas-vrieskas, stoof en basiese kombuisgeriewe, asook braai hout. Koffie, tee, suiker, melk, beskuit en vars water sal altyd beskikbaar wees.
Gaste kan swem in die plaas dam, stap, perdry, voëlkyk en fietsry op die plaas, let wel dat eie fiets gebring moet word.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Stephanie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 30
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- R337, Turksvygrivier, Pearston, 5860, Oos-Kaap
- Gaste dink Turksvygrivier Safari's het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 11 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R337, Turksvygrivier, Pearston, 5860, Oos-Kaap