Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Turquoise View Guesthouse

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

3.6/5

Philip Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 20

Op LekkeSlaap 10 jaar

Opsomming van Resensie

3.4 uit 5van 16 resensies vir Turquoise View Guesthouse
Netheid
3.5/5
Diens
3.6/5
Ligging
3.1/5
Veiligheid
3.6/5
Waarde vir geld
3.4/5
Gavin R - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gavin R

Was good but.

It was quite clean and very affordable, which suited me.

Turquoise View Guesthouse se terugvoer

Thank you for staying with us and we are glad you had a pleasant stay.

Turquoise View Guesthouse
Maryna B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maryna B

Vriendelik ontvang en verblyf was positief.

Stil area. Die feit dat die verblyf nie deur beurtkrag geaffekteer word nie, is positief. Die gasvrou is baie vriendelik en hulpvaardig en gaan uit haar pad om verblyf 'n positiewe ervaring te maak.

Nontuthuzelo M - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nontuthuzelo M

The service was good, the room was clean, and the staff is always there to assist.

Very comfortable and safe.

Santie D - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Santie D

Rustig.

Ja, dit was gerieflik en skoon.

Turquoise View Guesthouse se terugvoer

Dankie dat jy gekies het om by ons te bly.

Turquoise View Guesthouse
Morgan N - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Morgan N

1970 motel.

Dit was nie sleg nie. Maar baie basies en effe vuil - muf. Geen stoel. Geen koffiebekers nie.

Ruan B - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Ruan B

Aanvaarbaar.

Ek moes gaan vir 'n kursus. So het net oornagplek nodig gehad. Die plek was goed genoeg vir 'n oornag opsie.

Anonieme gas - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Adri R - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Adri R

Die omgewing is in 'n woongebied maar gastehuis was heel ordentelik.

Ek persoonlik sal nie weer van hulle dienste gebruik maak nie.

Elbe B - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Elbe B

Middelmatig.

Ek kon twee keer nie by die hek inkom nie, want daar was niemand by ontvangs nie. Moes bel en vra dat iemand kom oopmaak. Die area nie van die die beste nie. As 'n persoon eers in die kamer kom is dit aangenaam.

Anonieme gas - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Anonieme gas
Wellem Kibiki M - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Wellem Kibiki M

It was okay, we were happy.

Can't complain it is value for its money.

Samuel M - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Samuel M

Felt like home. Especially the staff were extremely friendly.

Highly recommend this guest house to any visitors in Middelburg.

Bernadette V - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Bernadette V

Goed.

Goeie verblyf ondervind.

Anonieme gas - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Lichen R - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Lichen R

Misleidend.

Ons kon op die einde die verblyf by Turquoise View Gastehuis nie gebruik nie, die area is nie goed geleë nie. My man het glad nie veilig gevoel nie. Sal nie maklik weer op advertensie reageer nie, hierdie een baie misleidend.

Marthinus V - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Marthinus V

Rustig, veilig en stil. Daar kan egter net beter aanwysings wees om daar te kom want die GPS tel nie op nie en die strate is swak gemerk.

Ons het lekker gebly. Hulle is baie gasvry en behulpsaam, skoon en netjies. Die beddens is nuut en nie deurgeslaap of pap nie, en linne is skoon.

Vanaf
Vanaf R680
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R680
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 15 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Turquoise-straat 24, Mineralia, Middelburg, 1050, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGM0MDNhMWU3LWQ2MWQtNDg0Zi04NjJhLTczM2UzYjNkNzc5Nw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R680 per nag, vir 2 mense 16 5 1 4 24 Turquoise Street Mineralia 1050 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.794428923243 29.467540220721

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang