Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Turtle Drum

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Rachel R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Asemrowend. Pragtige groot huis, perfek geleë op die see. Ons kon nie vir beter vra nie. Dit is ons 20ste huweliksherdenking.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marele L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Lieflike ligging reg teen die see - priceless. Die huis se ligging is puik, selfs beskut teen die Suidooster met groot skuifdeure. Die huis is ingerig met alles wat jy nodig het en die feit dat ons ons honde kon saamneem was 'n bonus. Maar die ligging bly 'n absolute hoogtepunt!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Robin H
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2023

Perfect family getaway. A great location with an amazing home right on the beach.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Brian T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Okt 2023

The accommodation at Turtle Drum is absolutely beautiful, especially the views from the patio. It is an amazing place to stay at. It is a bit rustic, but highly recommended.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ebony T
Kort verblyf Gesin met tieners
4.4
Mrt 2023

Perfect spot to just chill. Just beautiful and so peaceful. We will return.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0

Desiree N
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2022

Views were great, very pleasant stay. Wonderful location, bathrooms a bit outdated, otherwise lovely venue.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Shane S
Kort verblyf Saam met vriende
4.4
Mrt 2022

Great location but really needs attention. Great location, right on beach, great to take dogs but house needs maintenance at the current rates we expect to have house in better condition.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Pieter S
Kort verblyf Gesin met tieners
4.2
Mrt 2022

Gerieflik. Lekker naby die strand en sentraal om die omliggende dorpe te besoek.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Thea E
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2021

It was such a relaxing stay with the sea just a few steps away. The services and managing agents were excellent. We loved the location and didn't want to leave. It was very spacious, well equipped and just a stone throw away from the beach. We had every intention of venturing out to explore the town but found ourselves being between the house and the beach the whole time.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jaco D
Kort verblyf
5.0
Mrt 2021

Besonderse huis langs die see. Hierdie was vir ons die beste huis en ligging sover op Betties. Die huis is prakties, groot, met baie karakter, en reg op die see met 'n mooi groot strand (Silversands). Jy kan sommer iemand sien 'n galjoen vang 30 m voor die huis op hoogwater! Ons het lekker gerus en die mooi uitsig geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Lucille Geverifieer

Eiendomme 32

Resensies 415

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R 2 800
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R 2 800
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Easy-weg 5146, Bettysbaai, 7141, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf6d0cba77f2a5202227909131f82008b520029ec4de4905c6d3ddf0ab02789aeadbcc29adb16d34d89666a0dc0473e1bb260?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 800 per nag (plek vir 8) 13 5 1 5 5146 Easy Road Betty's Bay 7141 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.368917 18.877168

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang