Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Turtleshaven

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Elsa Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 5 jaar

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 11 resensies vir Turtleshaven
Netheid
4.3/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.5/5
Elmien S - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmien S

Dit was 'n heerlike, ontspanne week met 'n gerieflike huisie.

Baie oulike plek. Enigste aanbeveling sal wees om die getjipte borde, bakkies en koppies te vervang en te belê in 'n groenteskilfer, steakmesse en 'n toaster wat ordentelik werk.

Turtleshaven se terugvoer

Dear Elmien, we are so grateful that you had a pleasant visit at Turtleshaven. I was not aware of the chipped crockery. Thank you for mentioning. I have already bought a good toaster and will replace the other. We try our best to satisfy our guests, and I am glad you found our staff pleasant. Kind regards, Elsa Karam.

Turtleshaven
Zeona S - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zeona S

Enjoyed every second.

Perfect, just what you need to get away from home.

Turtleshaven se terugvoer

Dear Zeona, many thanks for being such pleasant guests. Elsa Karam

Turtleshaven
Kameel L - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kameel L

Excellent.

The apartment was in excellent condition, very clean. The facilities were wonderful.

Turtleshaven se terugvoer

Dear Mr Kameel, it was a pleasure to host guests that enjoy St Lucia. You are welcome to visit us again at Turtleshaven. Kind regards, Xolile and Elsa.

Turtleshaven
Kyra S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Kyra S

Very central location, bonus that the OK shop across the road is open 24 hours!

Comfortable, antique and vintage look, nothing fancy (who wants fancy for a holiday anyway). The housekeeper is such a gem and was very quick to assist when we locked ourselves in the house. A bonus was the unexpected cleaning service, which was not an additional charge. Very quiet complex and extremely clean! The apartment is located on the second floor, so not wheelchair friendly, but absolutely awesome for a big family.

Turtleshaven se terugvoer

It was a pleasure to host Kyra and her family. It is a joy to accommodate guests who enjoy and appreciate the nature and wildlife of St Lucia. Welcome back.

Turtleshaven
Jabulisile N - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jabulisile N

Lovely.

Good. Enjoyed. Elsa tried her best.

Anton E - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Anton E

Goed toegeruste eenheid.

Alles van die eenheid was baie goed en het die verblyf geniet. Positiewe aspekte: Goeie toegeruste eenheid. Alle vertrekke is ruim genoeg met ingeboude kaste. Naby (loopafstand) kafees, restaurante en petrolstasie. Skoonmakers maak mooi skoon en is baie vriendelik. Baie om in die omgewing te doen. Negatiewe aspekte: Hul gebruik Vodacom wifi en dit is meer af as aan. Net in die oggende was dit stabiel aan tot so 10h00. Daar is seker nog nie fiber in St Lucia nie. Wanneer daar loadshedding is kom daar ook nie water uit die krane uit nie (seker omdat boorgatpomp gebruik word vir al hul water). Sou verkies het as elke slaapkamer lugversorgers gehad het en nie waaiers nie. Geen sportkanale op hul DStv pakket nie. Omdat loadshedding so baie is was die hek tot die perseel heeltyd oop wat dan net oop- en toegestoot kan word as jy in- en uitgaan. Dink dis 'n risiko veral in die nag. Dit is 'n 8-slaapplek eenheid so 'n 2de parkeerplek vir die eenheid is eintlik 'n moet (daar is net een parkeerplek vir die eenheid). So as jy bv. 6 of meer gaste is waarvan 5 gewoonlik in 'n kar ry, moet die 2de kar buite in die straat staan.

Turtleshaven se terugvoer

Liewe Anton ons is baie bly julle het n goeie vakansie gehad. T.o.v. die negatiewe aspekte wat u noem, die voorsiening van data, dit is onvoorspelbaar vir alle dienste in St Lucia en ons het u voor die tyd daarvan ingelig. Lugvoorsiening deur u verkies sou ook nie verskaf kon wees gedurende beurtkrag nie. Die sekuriteit hek is buite werking op oomblik omdat hul in proses is om a solar battery te verkry. Die argitek het ongelukkig die woonstel planne op getrek met een parkeerplek. Daar is nie 'n tekort aan parkering rondom die woonstel vir tweede kar. Baie dankie dat u ons gekies het vir u vakansie. Beste groete, Elsa Karam.

Turtleshaven
Willie J V - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Willie J V

Sentraal geleë, naby winkels en restaurante - binne loopafstand. Dienste en vriendelikheid was baie goed. Ons het ons verblyf geniet, baie dankie.

Dit was ons eerste keer in St. Lucia. Die strande is baie mooi en skoon. Die winkels en restaurante is goed geleë en almal is baie vriendelik. Parkering is veilig en onder dak. Die enigste probleem wat ons ondervind het, was die N2-roete tussen Ermelo en Pongola wat in 'n baie swak toestand is. Geweldig groot aantal swaar voertuie wat die pad gebruik en dit veroorsaak baie stadige beweging.

Turtleshaven se terugvoer

Willem, ons is so bly julle kon jul vakansie by ons geniet. Ons erken die swak toestand van die N2.
Dit is ongelukkig 'n nationale probleem op die oomblik met die getal trokke wat op die roete asook op die N4 is.
Julle is welkom om ons weer te besoek en dan moontlik oor Durban te ry.
Baie groete. Elsa Karam

Turtleshaven
Marius S - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius S

Baie geniet, was 2 gesinne en was baie lekker.

Ons was 2 gesinne. Die parkering was 'n klein probleem, maar het toe dit uitgesorteer. Saterdagaand was dit 'n geraas soos mense kuier voor in die straat, maar nietemin was dit baie lekker.

Ganes M - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ganes M

Thank you Turtleshaven for good accommodation which was well priced.

The lady that took care of the place was so good, kind and honest to us. We did forget a pot and they did contact us. Your facility is well placed in the heart of St Lucia which made things very convenient for us. If we do decide to visit again we'd surely love to stay at Turtleshaven.

Frans V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Frans V

Verblyf is sentraal geleë met genoeg spasie vir 7 mense. Die skoonmaak en diens van die woonstel is goed

Die swembad is in 'n goeie toestand. Ape is 'n probleem huidiglik in die omgewing.

Selvie G - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Selvie G

It was amazing to stay in Turtleshaven.

It was lovely to be there, if I could I would go again, yes, and go and stay in Turtleshaven, the same place.

Turtleshaven se terugvoer

Dear mr Selvie and family. Thank you for staying with us at Turtleshaven. It was a blessing for us to have you.
Kind regards,
Mrs karam

Turtleshaven
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R1 800
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mckenzie-straat 66 (oorkant Spar), St Lucia Sands, nommer 24, St Lucia, 3938, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA10a11eea8004bdd1221def5f14da46247b19a465ef6feaf88f3a270718401b0715e3f96c71dc7c052a37bd03ca7b60173248?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag (plek vir 8) 11 5 1 5 24 St Lucia Sands 66 McKenzie Street (Opposite Spar) 3938 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -28.375587345553 32.411357515939

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang