Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Tus Nua Apartment

Selfsorg
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Fitzgerald-straat 25A, Belfast, 1100, Mpumalanga
  • Vanaf R950 per nag, vir 3 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Tus Nua Apartment bied gehalteverblyf in Belfast aan sakereisigers, familiebesoekers of oornaggaste. Dis is naby winkels, restaurante, aktiwiteite, besienswaardighede en die N4.

Die woonstel het 2 slaapkamers en slaapplek vir tot 3 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 'n driekwartbed. Daar is 2 badkamers waarvan 1 'n stort, toilet en wasbak en die ander 'n bad, toilet en wasbak het. Die kamers het oorgenoeg spasie in die hangkaste.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe, breekware en eetgerei toegerus. Daar is ook 'n wasmasjien.

Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n TV met sekere DStv-kanale. Gaste het toegang tot gratis WiFi.

Daar is veilige onderdakparkeerplek vir 1 voertuig op die perseel.

Kamer-opset

Slaapplek vir 3 mense 2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

1

1 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Kroeg
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
5.0
Diens
3.8
Veiligheid
4.3

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Chantel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Fitzgerald-straat 25A, Belfast, 1100, Mpumalanga
  • Gaste dink Tus Nua Apartment het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R950
per nag, vir 3 mense
Vanaf
Vanaf R950
per nag, vir 3 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Fitzgerald-straat 25A, Belfast, 1100, Mpumalanga
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1d4999bd57e8245ef335e2cc047d62737d1cfa440d00c0c02c0bd9b4c434cfd73b01e8be934489160b22b9a0544221d3298d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag, vir 3 mense 4 5 1 5 25A Fitzgerald Street Belfast 1100 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.6946349 30.04176

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang