Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Tuscan Rose

Gastehuis

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Philip G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Rustigheid kan aanbeveel word. Behalwe vir geen warm water om te stort op 'n koue wintersoggend, dit was -4 grade. Alles wel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bobbie C
1 nag
5.0
Apr 2024

Vriendelik en gasvry. My komplimente aan die mense van Tuscan Rose wat ons verblyf soveel eenvoudiger gemaak het. Veral aan Neil, wat uit sy pad gegaan het om dinge te reël en die groot groep mense gelukkig te hou. Neil, jy is 'n ster.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Con D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Ek kan die gastehuis aanbeveel, daar is geen probleme van aankoms tot vertrek nie. Baie mooi, netjies en gerieflik. Die tuine is uitsonderlik mooi en laat mens sommer tuis voel. Die eienaar kan moontlik bietjie meer as twee koppies koffie voorsien.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Francois R
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2023

Die plek is verskriklik mooi. Dit is regtig waarde vir jou geld. Ligging is perfek vir 'n wegbreek. Ontbyt was baie lekker. Die mense was baie vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Melaine W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2023

Baie netjies! Personeel is baie vriendelik. Baie netjies. Sal definitief weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Henna D
Kort verblyf
4.6
Aug 2023

Rustig en stylvol. Ons het lekker gekuier daar. Die ontbyt was uit die boonste rakke.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Boy B
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Jun 2023

Fantasties. Sal nie maklik op ander plek slaap as ek Bloem besoek nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rita N
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2022

The best place to stay when visiting Bloemfontein. We often go to Bloemfontein and we need to get accommodation, but we'll never stay anywhere else again. Tuscan Rose is an amazing experience.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2022

Alles was net awesome. Al wat ek gemis het is 'n yskassie in die kamer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Handré V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2022

Was uitstekend! Ons wildste verwagtinge is oortref, die eienaares en personeel was fantasties en ek kan my nie indink hoe ons enigsins vir beter in enige opsig kon vra nie. Puik gewees! Ons het groot waardering.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Neil Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 24 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Maluti-laan, Bainsvlei, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7f0c8d4b73482c36faeb0507c7b1b4191ebc076b66126c1bc6554ba921a6d6abb6365f225ba9612b6c8c7fd7645f3fb65aae?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 12 5 1 5 6 Maluti Avenue Bainsvlei 9301 Vrystaat 021 201 8901 12:00-19:00 10:00 -29.061944444444 26.147444444444

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang