Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Tuscan Rose

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Neil Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 11 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 12 resensies vir Tuscan Rose
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5
Philip G - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Philip G

Rustigheid kan aanbeveel word.

Behalwe vir geen warm water om te stort op 'n koue wintersoggend, dit was -4 grade. Alles wel.

Bobbie C - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bobbie C

Vriendelik en gasvry.

My komplimente aan die mense van Tuscan Rose wat ons verblyf soveel eenvoudiger gemaak het. Veral aan Neil, wat uit sy pad gegaan het om dinge te reël en die groot groep mense gelukkig te hou. Neil, jy is 'n ster.

Con D - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Con D

Ek kan die gastehuis aanbeveel, daar is geen probleme van aankoms tot vertrek nie.

Baie mooi, netjies en gerieflik. Die tuine is uitsonderlik mooi en laat mens sommer tuis voel. Die eienaar kan moontlik bietjie meer as twee koppies koffie voorsien.

Francois R - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois R

Die plek is verskriklik mooi. Dit is regtig waarde vir jou geld. Ligging is perfek vir 'n wegbreek.

Ontbyt was baie lekker. Die mense was baie vriendelik.

Melaine W - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melaine W

Baie netjies!

Personeel is baie vriendelik. Baie netjies. Sal definitief weer daar gaan bly.

Henna D - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Henna D

Rustig en stylvol.

Ons het lekker gekuier daar. Die ontbyt was uit die boonste rakke.

Boy B - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Boy B

Fantasties.

Sal nie maklik op ander plek slaap as ek Bloem besoek nie.

Rita N - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rita N

The best place to stay when visiting Bloemfontein.

We often go to Bloemfontein and we need to get accommodation, but we'll never stay anywhere else again. Tuscan Rose is an amazing experience.

Johan P - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan P

Alles was net awesome.

Al wat ek gemis het is 'n yskassie in die kamer.

Handré V - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Handré V

Was uitstekend!

Ons wildste verwagtinge is oortref, die eienaares en personeel was fantasties en ek kan my nie indink hoe ons enigsins vir beter in enige opsig kon vra nie. Puik gewees! Ons het groot waardering.

William V - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
William V

Beautiful setting and very peaceful.

We felt very welcome upon arrival. Friendly service and will definitely use Tuscan Rose again.

Mary-anne A - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mary-anne A

Peaceful and relaxing

Very tranquil and beautiful environment, you feel like you are a million miles away from the city.

Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 24 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Maluti-laan, Bainsvlei, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7f0c8d4b73482c36faeb0507c7b1b4191ebc076b66126c1bc6554ba921a6d6abb6365f225ba9612b6c8c7fd7645f3fb65aae?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 12 5 1 5 6 Maluti Avenue Bainsvlei 9301 Vrystaat 021 201 8901 12:00-19:00 10:00 -29.061944444444 26.147444444444

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang