Tuscan Rose
- Kapasiteit: 24 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Maluti-laan, Bainsvlei, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
- Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Omring deur pragtige tuine en hier is rustigheid op sy beste! Die klassieke argitektuur vorm die basis vir die unieke eklektiese styl wat in die binnekant uitgedruk word, sowel as buitekant wat gesamentlik hierdie ruim en briljante fasiliteit in die hartjie van die Vrystaat skep!
Wanneer jy Tuscan Rose binnegaan, gee die dekor jou 'n gevoel van romantiek. Dit is die ideale trou venue of om 'n maat saam te bring vir 'n romantiese aand of naweek. Tuscan Rose bied ook verblyf waar die bruid kan voorberei vir die groot geleentheid en waar die pasgetroude paartjie en of gesin kan oornag.
Dié eksklusiewe boetiekgastehuis bied drie knus kamers en 'n gesinseenheid wat uit 2 kamers en 'n gedeelde badkamer bestaan waar jy kan kom ontspan, die romanse weer opvlam of net om saam met die gesin te wees.
Ideaal vir konferensies; die lugversorgde lokaal het sitplek vir tot 200 mense en dataprojektors en skerms word permanent geïnstalleer. Ons het 'n moderne draadlose klankstelsel en alle konferensiebykomstighede, soos witborde, blaaiborde, penne en notaboekies is op versoek beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Neil Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 14
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- Maluti-laan, Bainsvlei, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
- Gaste dink Tuscan Rose het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Bloemfontein Vrystaat
- Kapasiteit: 24 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Maluti-laan, Bainsvlei, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang