Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Tuscan Sun Apartment

Selfsorg
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Moirastraat 4, Oceanview Heights, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 900 per nag (plek vir 5)

Beskrywing

Tuscan Sun Apartment is 'n selfsorgwoonstel wat op die eienaar se eiendom in Struisbaai geleë is. Hierdie woonstel op die boonste verdieping, langs die hoofhuis, is 'n ideale woonstel vir 'n paartjie en 2 of 3 kinders of 4 volwassenes wat mekaar goed ken. Hierdie woonstel is volledig selfstandig met 'n aparte syingang deur 'n buitetrap.

Daar is 'n lieflike see-uitsig vanaf hierdie woonstel om te geniet wanneer jy gemaklik in die sitarea sit en 'n glasie wyn geniet om die kaggel, wat geskik is om te braai.

Die woonstel het slaapplek vir tot 5 gaste en beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed, met 'n klein balkon, ingeboude kaste en bedkassies met leeslampe en pakplek. Die sitarea het 'n tweede dubbelbed, maar kan vir privaatheid deur 'n gordyn toegemaak word. Daar is ook 'n uitvoubank. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en beskik oor 'n gasstoofplaat, yskas-vrieskas, ketel, broodrooster, mikrogolf, en eetgerei en breekware. Daar is ook 'n etenstafel met sitplek vir 5 mense. Die sitarea het 'n sitkamerstel, 'n TV met 'n volledige keuse van DStv-kanale; en 'n ingeboude braai wat jy kan geniet, kom reën of sonskyn.

Die verblyfgeriewe sluit parkeerplek van die straat af in. 'n Wasgoeddiens is in die dorp beskikbaar of op versoek. Alle linne word voorsien, maar gaste moet hul eie strandhanddoeke saambring.

Tuscan Sun Apartment is in Oceanview Heights geleë en is baie privaat en omring deur die natuur. Jy kan binne minute by die strand wees, met Spookdraai-staproete naby.

Kamer-opset

Kapasiteit: 5 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Area 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Area 2
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelslaapbank
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Baarshengel
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • Stort
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Tuscan Sun Apartment
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Karen Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 2

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Moirastraat 4, Oceanview Heights, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
  • Gaste dink Tuscan Sun Apartment het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 900
per nag (plek vir 5)
Vanaf
Vanaf R1 900
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Moirastraat 4, Oceanview Heights, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAeefd41aa98974bec23504f9f5955edac617a31f3efca5e52e96d3d229cd60d51f267363cac5a880d22e0be1c648c2bea35d9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 900 per nag (plek vir 5) 1 5 1 5 4 Moira Street Oceanview Heights 7285 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.811084109955 20.030848511917

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang