Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Tuscana Villa Guesthouse

Gastehuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 40 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Heleneze V
1 nag Saam met vriende
5.0
Aug 2024

Netjies, veilig en warm. Ons het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gerda
Tuscana Villa Guesthouse
Dankie Heleneze Groete Tuscana personeel

Riaan H
1 nag Gesin met tieners
5.0
Aug 2024

Was 'n baie lekker blyplek wat ek sal aanbeveel wanneer in Kroonstad. Ons het baie lekker gebly met Engela en Moeketsi wat uit hulle pad gegaan het om dinge vir ons meer gemaklik te maak. Hulle ontbyt was fantasties, en moet klem lê op die diens - wat uitstekend was. Ek het amper beter geslaap as wat ek by die huis in my eie bed slaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gerda
Tuscana Villa Guesthouse
Baie dankie julle. Kom kuier weer! Groete Tuscana personeel

Marlize D
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2024

Sal weer oorslaap en dit is alles wat mens hoef te sê. Oulike en netjiese plek. Selfs veilig vir honde om saam te oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gerda
Tuscana Villa Guesthouse
Dankie Marlize Vriendelike groete, Tuscana Villa Bestuur

Sue Ann V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Wonderful. Very comfortable. The room was spotless, and the breakfast was delicious.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gerda
Tuscana Villa Guesthouse
Dankie Sue Ann. Groete, Tuscana Villa Bestuur

Pierre F
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jun 2024

Lieflike kamer. Skoon en netjies. Baie lekker, hulle moet net die gasgeiser en yskas uitsorteer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Gerda
Tuscana Villa Guesthouse
Dankie vir die terugvoering. Ons gee dadelik aandag aan die probleem. Vriendelike groete, Tuscana Villa Bestuur.

Lisa G
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2023

Fantasties! Ons het 'n wonderlike tyd gehad by Tuscana Villa Guesthouse. Sal beslis weer terugkom! Dankie vir alles.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Morne O
1 nag
5.0
Mei 2023

Vriendelike ontvangs en goeie diens. Die diens was baie goed gewees. Vriendelike ontvangs gekry en die kamers was mooi skoon en netjies. Die ontbyt was baie lekker gewees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sonja P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2023

Dit was 'n aangename ervaring. Sal beslis die gastehuis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Vera B
Kort verblyf
5.0
Apr 2023

Lovely! Engela and the team were very accommodating, the place was lovely and clean. Can definitely recommend it to anyone!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Shelley D
1 nag Gesin met tieners
5.0
Mrt 2023

Our hostess was extremely accommodating and friendly. It’s a very lovely environment to spend your time in. I would highly recommend this accommodation! I would highly recommend Tuscany Villa Guesthouse should you need to stay over in Kroonstad.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Gerda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 40

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R1 050
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 050
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 20 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoek van Border- en Thring-straat, Kroonstad, 9500, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDc0YmVlZDk3LWI5YjktNGFkNy04MmZiLTE0NjNhYmRlNzA3Yw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 050 per nag, vir 2 mense 40 5 1 5 Cnr Border and Thring Street Kroonstad 9500 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -27.673457467582 27.244103295631

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang