Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Tuscana Villa Guesthouse

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Gerda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 40

Op LekkeSlaap 9 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 40 resensies vir Tuscana Villa Guesthouse
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.7/5
Heleneze V - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heleneze V

Netjies, veilig en warm.

Ons het baie lekker gebly.

Tuscana Villa Guesthouse se terugvoer

Dankie Heleneze

Groete Tuscana personeel

Tuscana Villa Guesthouse
Riaan H - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan H

Was 'n baie lekker blyplek wat ek sal aanbeveel wanneer in Kroonstad.

Ons het baie lekker gebly met Engela en Moeketsi wat uit hulle pad gegaan het om dinge vir ons meer gemaklik te maak. Hulle ontbyt was fantasties, en moet klem lê op die diens - wat uitstekend was. Ek het amper beter geslaap as wat ek by die huis in my eie bed slaap.

Tuscana Villa Guesthouse se terugvoer

Baie dankie julle. Kom kuier weer!

Groete
Tuscana personeel

Tuscana Villa Guesthouse
Marlize D - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlize D

Sal weer oorslaap en dit is alles wat mens hoef te sê.

Oulike en netjiese plek. Selfs veilig vir honde om saam te oornag.

Tuscana Villa Guesthouse se terugvoer

Dankie Marlize

Vriendelike groete, Tuscana Villa Bestuur

Tuscana Villa Guesthouse
Sue Ann V - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sue Ann V

Wonderful.

Very comfortable. The room was spotless, and the breakfast was delicious.

Tuscana Villa Guesthouse se terugvoer

Dankie Sue Ann.

Groete, Tuscana Villa Bestuur

Tuscana Villa Guesthouse
Pierre F - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Pierre F

Lieflike kamer. Skoon en netjies.

Baie lekker, hulle moet net die gasgeiser en yskas uitsorteer!

Tuscana Villa Guesthouse se terugvoer

Dankie vir die terugvoering. Ons gee dadelik aandag aan die probleem. Vriendelike groete, Tuscana Villa Bestuur.

Tuscana Villa Guesthouse
Lisa G - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lisa G

Fantasties!

Ons het 'n wonderlike tyd gehad by Tuscana Villa Guesthouse. Sal beslis weer terugkom! Dankie vir alles.

Sonja P - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja P

Dit was 'n aangename ervaring.

Sal beslis die gastehuis aanbeveel.

Morne O - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Morne O

Vriendelike ontvangs en goeie diens.

Die diens was baie goed gewees. Vriendelike ontvangs gekry en die kamers was mooi skoon en netjies. Die ontbyt was baie lekker gewees.

Vera B - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vera B

Lovely!

Engela and the team were very accommodating, the place was lovely and clean. Can definitely recommend it to anyone!

Shelley D - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shelley D

Our hostess was extremely accommodating and friendly. It’s a very lovely environment to spend your time in. I would highly recommend this accommodation!

I would highly recommend Tuscany Villa Guesthouse should you need to stay over in Kroonstad.

Hesti W - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hesti W

Rustig! Hemels.

Ek het heerlik gebly. Sal dit gerus vir enigeen aanbeveel.

Chris S - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Chris S

Vriendelike personeel met goed versogde kamers.

Ons mense het lekker gebly en met groot lof gepraat oor die kos en diens wat hulle ontvang het. Hulle het net gestoei met die gas geyser maar die res van die verblyf was besonders.

Anonieme gas - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Kobus G - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus G

Puik.

Met aankoms met ope arms ontvang, baie netjies. En die blykplek was net soos hulle adverteer het. Sal weer in die toekoms daar bespreek. Dankie.

Tuscana Villa Guesthouse se terugvoer

Dankie Kobus. Groete van die Tuscana Villa Personeel.

Tuscana Villa Guesthouse
Marc G - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marc G

Awesome and chilled place !!

We will be back with more people!

Willem L - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem L

Baie lekker geslaap.

Skoon, netjies en ruim. Interessante tuin.

Susan-elize V - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan-elize V

Rustige atmosfeer.

Baie vriendelike diens.

Tuscana Villa Guesthouse se terugvoer

Baie dankie.

Tuscana Villa Guesthouse
Reynor K - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Reynor K

Baie goeie waarde vir geld.

Baie mooi gastehuis, met uitsonderlike meubels en atmosfeer. Baie skoon en netjies, en ons het die aandag aan detail waardeer. Christo en Gerda was besonder vriendelik, en ons het heerlik geëet die aand. Baie lekker gekuier na die lang pad.

Tuscana Villa Guesthouse se terugvoer

Baie dankie julle. Hoop om julle gou weer te sien!

Tuscana Villa Guesthouse
Erika K - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erika K

Baie gemaklik en wonderlike gasvryheid.

Christo was baie gasvry en ons het heerlik gebly. My 6 jarige het lekker in die tuin gespeel en die hoenders gevoer. Ons het aandete en oggendete op die perseel geëet teen baie billike pryse. Ons sal vir seker weer daar bly as ons weer deur Kroonstad ry.

Mirna M - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mirna M

'n Verwelkomende plek om af te pak

Ons het op pad terug na ons Desember vakansie, by Tuscana Villa Guesthouse in Kroonstad oorgeslaap. Vriende van ons het die plek verwys nadat hulle 'n paar dae vroeer daar oornag het en baie tevrede was. Dit is 'n pragtige plek vol mooi goed om na te kyk. Die kamers was gerieflik ingerig en ons almal het heerlik gebly. Die muskiete was egter nie so gasvry nie, en het ons geteister ... dalk sal 'n muskietmasjientjie in elke kamer help of 'n botteltjie Peaceful Sleep. Ek sal beslis weer daar aandoen met 'n volgende geleentheid.

Sunel B - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sunel B

Vir seker die moeite werd.

Ons het baie lekker gebly. Die eienaars was baie behulpsaam en ons sal vir seker weer terugkeer.

Tuscana Villa Guesthouse se terugvoer

Baie dankie, Gerda

Tuscana Villa Guesthouse
Cecilia P - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cecilia P

Huislik en rustig.

Ons was vriendelik ontvang. Ons was tuis soos by die huis. Interessante temas in die tuin, vat 'n mens ver terug na die verlede. Ons sien julle weer volgende week.

Tuscana Villa Guesthouse se terugvoer

Baie dankie dat jul by ons gebly het! Dit was heerlik om te leer ken.

Tuscana Villa Guesthouse
Nicolene V - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolene V

Pragtige plek, baie lekker ontbyt!

Baie tevrede met verblyf. Sou verkies dat daar 'n aparte toilet in die kamers is vir privaatheid omdat dit 'n oopplan is. Baie lekker geslaap, pragtige gastehuis. Sal definitief weer daar bly!

Tuscana Villa Guesthouse se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer. Ons het opsies vir toeplan badkamers ook, vra asb volgende keer.
Groete

Tuscana Villa Guesthouse
Timothy V - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Timothy V

Baie netjiese en gemaklike oornagverblyf in 'n stil buurt, maar lekker naby aan die N1.

Ek en my vrou het nie kans gesien om deur te druk vanaf 'n plaas in die Oos-Kaap na Centurion nie. Die laat besluit om by Tuscana Villa te oornag was gewis 'n baie goeie een. Kamer 3 was baie gerieflik ingerig en uiters netjies. Al die areas wat ons kon besigtig was ewe netjies en die eienaars kan gewis trots wees op hulle staf. Ons sal gewis weer daar oorslaap.

Archie C - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Archie C

Baie aangenaam, netjies en gasvry.

Eienaar vriendelik en behulpsaam, plek mooi aangetrek en netjies. Sal weer besoek as ek daar is.

Tanya F - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tanya F

Alles was perfek.

Dit is mense soos Christo en Gerda, met plekke soos dié, wat ons almal in ons lewe nodig het. Baie dankie.

Danie J - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie J

Plattelandse gasvryhied in styl - waarde vir geld.

Regtig wonderlike gasvryheid en niks is moeite nie, selfs nie eers 'n sesuur ontbyt as jy vroeg wil ry nie. En dan is dit nog billik geprys.

Tuscana Villa Guesthouse se terugvoer

BAIE DANKIE

Tuscana Villa Guesthouse
Käthe-mari S - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Käthe-mari S

Pragtig, skoon, netjies en baie goed geleë. Baie vriendelike personeel.

Het heerlik oorgeslaap. Ontbyt was ook presies soos ek bestel het.

Tuscana Villa Guesthouse se terugvoer

Baie dankie.

Tuscana Villa Guesthouse
Michele J - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michele J

Baie professioneel.

Gerda is 'n baie oulike gasvrou. Die gastehuis is definitief 'n puik oornagplekkie. Baie dankie.

Tuscana Villa Guesthouse se terugvoer

Baie dankie.

Tuscana Villa Guesthouse
Chantelle B - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantelle B

Baie lekker.

Baie netjies en veilige plek, sal enige tyd dit aanbeveel.

Tuscana Villa Guesthouse se terugvoer

Baie dankie.

Tuscana Villa Guesthouse
Atha S - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Atha S

Comfortable midway overnight stay.

Tuscana is a comfortable, attractive overnight facility. Would have appreciated a full length mirror. We enjoyed our stay!

Tuscana Villa Guesthouse se terugvoer

Dankie ek sal na die spieël kyk.

Tuscana Villa Guesthouse
Alet B - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Alet B

Goed.

Tuscana Villa Guesthouse het ons baie vriendelik ontvang. Die kamer was baie netjies, maar die oopplan badkamer was bietjie "anders". Nie almal sal daarvan hou nie.

Jan V - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan V

Pragtige plek, lieflike mense.

Tuscana verblyf loop die ekstra myl, die detail is keurig en alles is goed beplan.

Tuscana Villa Guesthouse se terugvoer

Baie dankie.

Tuscana Villa Guesthouse
Marius B - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius B

Absoluut fantasties!

Dit was een van die beste gastehuise wat ek nog ooit in gebly het. Alles was perfek gewees. Gerda en Christo, julle kan trots wees op julle gastehuis. Van hoogstaande gehalte.

Tuscana Villa Guesthouse se terugvoer

Baie dankie! Lekker om te hoor!

Tuscana Villa Guesthouse
Caroline R - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Caroline R

Aan te bevele

Netjiese, skoon en gerieflike verblyf. Vriendelike gasheer en -vrou. Rustige omgewing. Ek sal weer daar tuisgaan.

Waldimar P - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Waldimar P

Baie vriendelike diens en gerieflike oornagplek.

Naby aan die snelweg vir reisigers op die N1. Gerieflike kamer ten volle toegerus.

Tuscana Villa Guesthouse se terugvoer

Baie dankie !!

Groete
Christo en Gerda

Tuscana Villa Guesthouse
Annalise L - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Annalise L

Baie aangenaam en rustig.

Die oopplan stort en slaapkamer mag dalk nie so gewild wees nie!

André S - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
André S

Baie skoon en netjies.

Baie skoon en netjies en in 'n stil area. Vriendelike gasvrou wat die ekstra myl loop! Sal definitief weer daar bly.

Grant S - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Grant S

Very comfortable, cost effective and well situated.

Lovely people, clean and neat room, excellent food.

Edmond F - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Edmond F

Aangename gasvryheid.

Die gasvryheid van die eienaars is aangenaam. Tuscana is 'n netjiese en veilige woon-eenheid en met my tong in die kies sê ek dat die restaurante in Kroonstad veel te wense oorlaat.

Vanaf
Vanaf R1 050
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 050
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 20 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoek van Border- en Thring-straat, Kroonstad, 9500, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDc0YmVlZDk3LWI5YjktNGFkNy04MmZiLTE0NjNhYmRlNzA3Yw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 050 per nag, vir 2 mense 40 5 1 5 Cnr Border and Thring Street Kroonstad 9500 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -27.673457467582 27.244103295631
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang