Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Tuscany @ Sea 56

Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 10% af

Kry 10% af vir verblyf wat 6 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Van Melkhoutstraat af, Tergniet, 6625, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 000 R900 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Tuscany @ Sea 56 bied klein en gerieflike selfsorgverblyf met 'n lieflike see-uitsig en 'n aparte ingang op die eienaar se eiendom. Dit is net 500 m vanaf die strand in die hartjie van Tergniet geleë.

Dié duplekswoonstel bied slaapplek aan 4 gaste op 'n slag en beskik oor 'n slaapkamer met see-uitsigte, direkte toegang tot die balkon en ingerig met 'n dubbelbed. 'n Stort, wasbak en toilet is in die badkamer beskikbaar. Linne en handdoeke word voorsien; gaste moet egter hul eie beddegoed vir die slaapbank saambring (daar is 2 kussings).

Die leefarea beslaan die grondvlak en beskik oor 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook tee- en koffiemaakgeriewe. Van die kombuis af lei 'n sitkamer met 'n dubbelslaapbank en 'n TV met DStv. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.

Dié eenheid maak oop op 'n patio met 'n etenstafel en 'n ingeboude braai. Die boonste vlak lei na 'n balkon wat 'n ideale plek is vir 'n oggendkoffie terwyl jy die uitsigte geniet. Gaste kry parkeerplek vir 2 voertuie. Daar is 'n speelarea vir kinders net oorkant die pad en die strand is stapafstand.

Kamer-opset

Slaapplek vir 4 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Leefarea

2

1 x Dubbelslaapbank

Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Ligging

  • Van Melkhoutstraat af, Tergniet, 6625, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 000
R1 000 R900
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 000
R1 000 R900
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Van Melkhoutstraat af, Tergniet, 6625, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAab80c5337e327613de2886a14a10419545aba1c95e397b56e53769e824b0d388a767bd9354ccb0f05fe81a244555a97bc4c5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 000 nouVanaf R900 per nag (plek vir 4) Off Melkhout Street Tergniet 6625 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.064065505567 22.198793969767

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang