Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Tuscany Mansion

Gastehuis

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Andrea V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2024

The stay was very pleasant. The stay was pleasant and peaceful. It was the perfect place to stay while attending a wedding. The only thing I wish the room had is a long mirror. Thank you again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gustave V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Baie lekker gebly. Het heerlik gebly by. Veilig omgewing en naby aan winkelsentrum. Skoon en beautiful kamer en badkamer. Lekker ontspan in boomryke tuin en swembad area. Sal vir seker aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Chris
Tuscany Mansion
Baie dankie, Gustave. Kom kuier gerus weer. Groete, Tuscany Mansion.

Diana V
Kort verblyf
5.0
Aug 2023

Baie netjies en baie skoon. Baie dankie dit was 'n fantastiese verblyf! Alles was pragtig en reg!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Chris
Tuscany Mansion
Baie Dankie Diana. Kom bly gerus weer. Groete Tuscany Mansion

Shane B
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Aug 2024

Die plek was skoon, mooi en netjies. Net een ding, hulle het vergeet om vir ons ekstra toiletpapier te gee. Daar was net 'n halwe rol.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Lorette P
1 nag
5.0
Aug 2023

Gasvrye ontvangs en vriendelike mense. Heerlik gekuier, kamers is goed toegerus, skoon en ruim.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Chris
Tuscany Mansion
Dankie Lorette. Groete Tuscany Mansion.

Esther G
1 nag Besigheidsreis
5.0
Jul 2023

Uitstekend! Hier word beslis die ekstra myl geloop. Ons het 'n bespreking vir 4 persone gehad en elkeen was baie beïndruk met die diens. Ons sal beslis weer van julle gebruik maak. Die personal touch was uitstekend. Dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Chris
Tuscany Mansion
Dankie Esther, julle is enige tyd weer welkom.

Christine W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2023

Heerlik. Baie mooi en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Chris
Tuscany Mansion
Dankie Christine, kom bly gerus weer.

Hannelie D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.4
Sep 2021

Warm ontvangs, heerlik stil. Eie toegang na kamer is ideaal. Sal dit vir seker aanbeveel. Het by Tuscany Mansion tuisgegaan en elke dag uitgery na besienswaardighede. Wonderlike naweek saam met my eggenoot. Dankie.

Netheid
1.0
Diens
5.0
Ligging
2.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anita M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2019

Pragtige plek. Baie veilig, skoon en netjies met baie leef ruimte. Ek dink dit sou goed gewees het as ontbyt ingesluit kon word of selfs 'n klein mikrogolf wat mens iets in kon warm maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Miekie F
1 nag Saam met lewensmaat
3.6
Jul 2019

Vriendelike ontvangs en baie netjies. Vriendelike ontvangs gehad, baie netjies en kamers baie goed toegerus.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Chris Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Touyz-straat, Witrivier, 1240, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDRjOGJkYTllLTRiZTMtNGM5ZC04ZjIxLTM1NDY1NzVhODVhOA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2) 13 5 1 5 Touyz Road White River 1240 Mpumalanga 021 201 8901 13:00-19:00 10:00 -25.345102305593 31.000741124153

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang