Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Tuscany Mansion

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Touyz-straat, Witrivier, 1240, Mpumalanga
  • Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Tuscany Mansion is in Witrivier in die hartjie van die Laeveld geleë en bied gehalteverblyf vir sakereisigers, vakansiegangers, en gaste wat op pad is na die Krugerwildtuin.

Die gastehuis bied verblyf in 4 ruim slaapkamers. Elke kamer het sy eie ingang en en suite-badkamer, sowel as koffie- en tee maak geriewe, 'n yskassie en 'n TV met DStv.

Die kamers word daagliks skoongemaak en 'n wasgoeddiens is op versoek beskikbaar.

Gaste het ook toegang tot veilige parkeerplek op die perseel.

Tuscany Mansion is op 'n rustige, boomryke landgoed geleë en is naby verskeie winkels, restaurante en besienswaardighede. Dit is 40 km vanaf die Krugerwildtuin.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Baarshengel
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Wat gaste dink
Andrea V
Saam met vriende
5.0
The stay was very pleasant. The stay was pleasant and peaceful. It was the perfect place to stay while attending a wedding. The only th...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2024
Gustave V
Saam met lewensmaat
5.0
Baie lekker gebly. Het heerlik gebly by. Veilig omgewing en naby aan winkelsentrum. Skoon en beautiful kamer en badkamer. Lekker ontspan in boomryke t...
Sien meer
Jan 2024
Diana V
5.0
Baie netjies en baie skoon. Baie dankie dit was 'n fantastiese verblyf! Alles was pragtig en reg!
Aug 2023
Lorette P
5.0
Gasvrye ontvangs en vriendelike mense. Heerlik gekuier, kamers is goed toegerus, skoon en ruim.
Aug 2023
Esther G
Besigheidsreis
5.0
Uitstekend! Hier word beslis die ekstra myl geloop. Ons het 'n bespreking vir 4 persone gehad en elkeen was baie beïndruk met die diens. Ons sal besli...
Sien meer
Jul 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Chris Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Touyz-straat, Witrivier, 1240, Mpumalanga
  • Gaste dink Tuscany Mansion het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Touyz-straat, Witrivier, 1240, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDRjOGJkYTllLTRiZTMtNGM5ZC04ZjIxLTM1NDY1NzVhODVhOA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2) 13 5 1 5 Touyz Road White River 1240 Mpumalanga 021 201 8901 13:00-19:00 10:00 -25.345102305593 31.000741124153

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang