Tusk Safaris and Game lodge
- Kapasiteit: 24 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: N11, Tom Burke, Koedoesrant, 0182, Limpopo
- Vanaf R1 984 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Tusk Safaris and Game lodge bied oornagverblyf op 'n wildplaas wat sowat 4 uur van Pretoria af geleë is.
Dié verblyf bestaan uit 8 chalets wat elk 3 gaste kan akkommodeer. Chalets 1,3 en 5 is ingerig met 3 enkelbeddens en die ander chalets het 'n dubbel- en 'n enkelbed. Elke chalet het sy eie badkamer met 'n bad, stort, wasbak en toilet. Alle chalets het lugversorging.
Daar is 'n gemeenskaplike boma met 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook tee- en koffiemaakgeriewe. Die boma sluit genoeg eetplek, 'n kroeg en braaigeriewe in.
Gaste kan van die gemeenskaplike swembad gebruik maak of die uitsigte oor die watergat vanaf die houtdek geniet waar wilde diere gereeld inloer vir 'n drankie.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- N11, Tom Burke, Koedoesrant, 0182, Limpopo
Sien meer verblyf in Limpopo
- Kapasiteit: 24 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: N11, Tom Burke, Koedoesrant, 0182, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang