Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Tuskers Bush Lodge

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 39 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Melanie H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Wonderful experience! Our stay at Tuskers Bush Lodge was fantastic, and Noah, our host, was truly excellent. We had a wonderful experience!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nelene D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Baie lekker gebly. Die stilte van die natuur was absoluut hemels. Die perfekte ontsnapping uit die stad uit. Lekker afgelee, weg van die stad se geraas. Talle restaurantjies beskikbaar binne 5 km vanaf verblyf. Winkelsentrum ook binne 5 km radius van verblyf. Sal vir seker weer hier gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Laura-lee S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2022

Ontspannend. Privaat. Ons was so beïndruk met ons akkommodasie. Pragtige, skoon, gerieflik en goeie diens. Was 'n vreeslike goeie ervaring. Ontbyt was heerlik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tuskers
Tuskers Bush Lodge
Dankie vir jou resensie. Ons is baie bly dat jy jou verblyf by ons geniet het en hoop om jou gou weer te sien.

Pieter D
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2023

Baie netjiese en mooi akkommodasie. Baie mooi omgewing, weg van als wat onmin bring, skoon. Noah, die man in stand van sake is baie goed in wat hy doen en help jou met wat ook al jy benodig, selde dat 'n mens sulke diens ervaar. Sal die instelling baie sterk aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ryan D
1 nag Saam met vriende
3.6
Jan 2023

Great staff, no power. Noah was an amazing host. The big issue was that there is no back up for loadshedding as an establishment like this should have. We arrived and had no power. We went for dinner and came back to no power. We could not charge our phones, had no signal or WiFi and our rooms were extremely hot as we could not use the aircon. This causing us to not be able to sleep. All the meat I bought to take home with me defrosted.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
2.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Carina L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Feb 2022

Fantastiese Lodge. Diens uitstekend. Ons het uitstekende diens deur Noah gehad. Alles was skoon en baie gerieflik. Ons sal beslis weer van Tuskers gebruik maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Adri C
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Mei 2022

Die boservaring was goed, 'n kampvuur is altyd 'n wenner. Ons gasheer, Noah, was baie vriendelik, behulpsaam en gasvry. Veiligheid - alhoewel mens veilig voel by die Lodge is dit nie 'n goeie idee om die hek teen die pad te laat oopstaan nie - enige iemand kan daar inloop of inry en die bos is 'n goeie wegkruipplek vir skurke. Klein instandhoudingsgoedjies wat ander gaste dalk totaal kan afskrik (wasbakkrane wat los is en bad se borrelopsie is buite werking).

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0
Tuskers
Tuskers Bush Lodge
Dankie vir jou resensie. Die hek word deur 'n hekmotor bestuur wat onlangs beskadig is en ons het vir onderdele gewag. Wat die veiligheid betref, het ons wagte wat die eiendom voortdurend patrolleer. Daar sal onmiddellik aandag gegee word aan die items in die kamer. Ons hoop om jou binnekort weer te sien.

Janine B
1 nag Saam met lewensmaat
3.6
Apr 2022

Vriendelike diens en netjiese kamers. Pad is sleg na die lodge toe.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0
Tuskers
Tuskers Bush Lodge
Dankie vir jou resensie. Die jongste reënbuie het beslis 'n effek gehad om die pad te beskadig en ons het hard gewerk om die pad te herstel wat nou voltooi is. Ons hoop om jou binnekort weer te sien.

Terry S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2021

The stay was excellent. Friendly staff, clean place.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tuskers
Tuskers Bush Lodge
Thank you for your review. We hope to see you again in the near future.

Samantha D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2021

When we arrived it was drizzling and we were early to check in - Noah was absolutely brilliant, not a problem at all - he helped with the luggage, offered ice and looked after me and my friend the full stay, he is an absolute gem. The surroundings of our room were breathtaking, although it rained most of the time it was so relaxing, no rushing around. A big thank you to Noah - never ever stopped working and his knowledge of the surrounding area - including Elly's. I will definitely be returning with my husband to experience what I did with my bestie.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tuskers
Tuskers Bush Lodge
Thank you for your lovely review. I will pass your message on to Noah. We look forward to hosting you and your husband on your next visit.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Tuskers Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 39

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R1 960
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 960
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 22 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R104, Ou Rustenburg-pad, Hartbeespoort, 0216, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDgwNGVmODI4LWZhYTctNGZjNi05OGEyLWE0ZmZhYzZkOGJjZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 960 per nag, vir 2 mense 39 5 1 5 R104 Old Rustenburg Road 0216 Noordwes 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -25.719755300486 27.808356582031

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang