Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Tussen Dorp en See

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Boundary-weg 11, Winslow, Gordonsbaai, 7140, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 350 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Tussen Dorp en See is 'n selfsorgwoonstel op die gasheer se perseel in Gordonsbaai, 'n bekoorlike kusdorpie langs die Valsbaaikus. Dit is ideaal vir 'n paartjie of alleenreisiger wat op soek is na gerieflike verblyf binne maklike bereik van die strand.

Dié eenslaapkamerwoonstel bied gerieflike slaapplek vir 2 gaste en het 'n aparte ingang. Die kamer is ingerig met 'n dubbelbed en die badkamer het 'n bad en stort. Die kombuisie is toegerus met 'n yskas-vrieskas, 'n tweeplaatgasstoof en 'n wasmasjien. 'n Gerieflike sitkamerstel, 'n TV en 'n etenstafel is in die leefarea beskikbaar. Dit maak oop op 'n patio met sitplek buite.

Gaste geniet toegang tot gedeelde braaigeriewe en 'n plonspoel en word voorsien van komplimentêre WiFi en parkeerplek voor die woonstel, agter 'n hek met elektriese heining.

Die eiendom is binne maklike bereik van die strand en die Mountain View Winkelsentrum geleë.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Wynproe
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Ariska Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 7 maande

Ligging

  • Boundary-weg 11, Winslow, Gordonsbaai, 7140, Wes-Kaap
  • Gaste dink Tussen Dorp en See het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 350
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 350
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Boundary-weg 11, Winslow, Gordonsbaai, 7140, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3b6be0ed4351f885cb8d41b1c625548621d1467a255dcd9f05d2c72185b368ee373ac6cb68dfaa826711361782c320c4f4a6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 350 per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 11 Boundary Road Winslow 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.156172708901 18.870997786508

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang