Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Tussen-I-Bome Guest Farm

 12 Beskikbaar
 12 Beskikbaar
Kampeerplek - Slegs die plot
Vanaf
Vanaf R400
per nag, vir 2 mense
Beskrywing

Hierdie rustieke kampeer- en karavaanstaanplekke bied 12 staanplekke wat vir 6 gaste elk geskik is. Elke staanplek het 'n kragprop, waterkraan en lig. Die staanplekke is naby die ablusiegeriewe geleë waar daar skoon storte en toilette is. Die opwasarea is ook naby die staanplekke geleë. Gaste moet hul eie tent of karavaan en toerusting saambring.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 6 mense 1 Badkamer
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Prys sluit in

Kampeerplek Gaste moet hul eie toerusting saambring.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Bos-Lapa
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 10 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die "Bos-Lapa" het 3 slaapkamers. Twee van die slaapkamers het elkeen 'n koninggrootte-bedof 2 enkelbeddens, sowel as 'n enkelbed. Die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Daar is 2 slaapbanke in die sitkamer. Die oopplan-badkamer het 2 storte en 2 toilette. Die oopplan-kombuis is met 'n tweeplaatgasstoof, 'n dubbeldeuryskas-vrieskas, 'n mikrogolfoond, broodrooster en ketel toegerus. Die kombuis lei na die boma-braai-area. Hierdie eenheid is perfek vir groot gesinne, groepe vriende en selfs die ideale ligging vir ram- en henne-partytjies.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 10 mense 4 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

3

3 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

3

3 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Leefarea

2

2 x Enkelslaapbank

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
Prys sluit in

Selfsorg met verhit-en-eetgeriewe. Die geriewe sluit 'n tweeplaatgasstoof, 'n dubbeldeuryskas-vrieskas, 'n mikrogolfoond, broodrooster en ketel in.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 3 Beskikbaar
 3 Beskikbaar
 3 Beskikbaar
 3 Beskikbaar
Gastehuis
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 9 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die gastehuis beskik oor 3 en suite-slaapkamers, waarvan 1 'n anneks met 2 enkelbeddens het. Een van die kamers het 3 beddens. Elke slaapkamer is het 'n koninggrootte-bed of 2 enkelbeddens, en elke badkamer het 'n stort, toilet en wasbak. Die huis beskik oor 'n sitkamer met 'n TV, 'n eetkamer en 'n volledig toegeruste kombuis met 'n kroeg wat na 'n lang stoep lei. Die gastehuis het ook 'n tuin met 'n braai-area en braaipan om 'n bosveldvuur onder die sterre te geniet.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 9 mense 4 Slaapkamers 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer

3

3 x Enkelbed / Driekwartbed

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Kaggel
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
Ox-Wagons 4-sleeper
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die ossewaens bestaan uit 'n ossewa-slaapkamer en 'n groot tent langsaan, elk in sy eie privaat kamp. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tent het 2 enkelbeddens. Gaste het toegang tot 'n aparte toilet en badkamer met 'n vaatjiebad en 'n wasbak. Die kombuisie is met 'n gasstoof, tee- en koffiemaakgeriewe en boma-braaigeriewe toegerus. Daar is net een kragpunt.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 4 mense 2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Diens op aanvraag
Badkamer
  • Bad
  • Aparte toilet
  • Seep
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Kaggel
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
Prys sluit in

Selfsorg met verhit-en-eetgeriewe. Die geriewe sluit 'n gasstoof, tee- en koffiemaakgeriewe en boma-braaigeriewe in.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
Ox-Wagons 6-sleeper
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 6 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die ossewaens bestaan uit 'n ossewa-slaapkamer en 2 groot tente langsaan, elk in sy eie privaat kamp. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tent het 2 enkelbeddens. Gaste het toegang tot 'n aparte toilet en badkamer met 'n vaatjiebad en 'n wasbak. Die kombuisie is met 'n gasstoof, tee- en koffiemaakgeriewe en boma-braaigeriewe toegerus. Daar is net een kragpunt.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 6 mense 3 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Diens op aanvraag
Badkamer
  • Bad
  • Aparte toilet
  • Seep
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Kaggel
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
Prys sluit in

Selfsorg met verhit-en-eetgeriewe. Die geriewe sluit 'n gasstoof, tee- en koffiemaakgeriewe en boma-braaigeriewe in.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Chalet
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 10 mense
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die dubbelverdieping-chalet beskik oor 4 slaapkamers en 1 oopplan-area wat vir 2 kinders geskik is. Elke slaapkamer het 'n koninggrootte-bed of 2 enkelbeddens, en die oopplan-solder het 'n dubbelbed. Daar is 2 badkamers met 'n stort, toilet en wasbak in elk. Die chalet beskik oor 'n kombuis wat met 'n tweeplaatgasstoof, mikrogolfoond, yskas, ketel en broodrooster toegerus is . Die oopplan-kombuis en -eetarea lei na 'n privaat grasperk onder die bome wat 'n boma met braaigeriewe het, waar gaste die knetterende vuur onder die sterre kan geniet.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 10 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

10

4 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Dubbelbed

2 x Koninggrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Diens op aanvraag
Badkamer
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in

Selfsorg met verhit-en-eetgeriewe. Die geriewe sluit 'n tweeplaatgasstoof, 'n mikrogolfoond, yskas, ketel en 'n broodrooster in.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R400
per nag, vir 2 mense
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 133 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erfdeel 32, Boekenhoutskloof 284 JR, Pretoria, 0035, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGM5M2JhZTNmLWVjNjAtNDQxOS1hMTBjLWQxNWYxNGI2MjBiYg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R400 per nag, vir 2 mense 48 5 1 5 Portion 32 Boekenhoutskloof 284 JR 0035 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.513617436671 28.463045507669

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang