Tussen-I-Bome Guest Farm
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.1/5
Gerhard Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 48
Op LekkeSlaap 9 jaar
Opsomming van Resensie
Masego M - Sep 2024
Algehele gradering
Fun and adventurous.
Tussen-I-Bome Guest Farm se terugvoer
Thank you guys,
Looking forward to seeing you again soon.
Dolf J - Aug 2024
Algehele gradering
Puik diens en baie rustigheid.
Tussen-I-Bome Guest Farm se terugvoer
Baie dankie Dolf,
Ons sien uit om julle spoedig weer te sien!
Vriendelike groete,
Gerhard
Francesco C - Jun 2023
Algehele gradering
Relaxing and peaceful.
Tussen-I-Bome Guest Farm se terugvoer
Thank you for your review. Do come again soon. Gerhard, Vilma and team
Hannelie S - Apr 2023
Algehele gradering
Was heerlik gewees.
Tussen-I-Bome Guest Farm se terugvoer
Hallo Hannelie en Kobus,
Julle was wonderlike gaste.
Ons sien uit om julle weer te ontvang.
Gerhard, Vilma en span.
Pauline C - Jun 2022
Algehele gradering
Amazing holiday, would definitely come back.
Jorika K - Mrt 2022
Algehele gradering
Fantastiese ervaring.
Piet D - Mrt 2022
Algehele gradering
Ons het heerlik gekuier in die "gastehuis", eienaar doen moeite om ons lekker te laat bly.
Desere V - Feb 2022
Algehele gradering
Wonderlik.
Gerrit B - Des 2022
Algehele gradering
Goeie wegbreek.
Tussen-I-Bome Guest Farm se terugvoer
Hallo Gerrit, bly julle het dit geniet. Kom kuier weer. Gerhard
Alleta V - Okt 2022
Algehele gradering
Rustig en uniek.
Tussen-I-Bome Guest Farm se terugvoer
Baie bly julle het dit geniet. Gerhard, Vilma en span.
Bea V - Des 2021
Algehele gradering
Rus, ontspan, stilte gesinstyd.
Tussen-I-Bome Guest Farm se terugvoer
Hallo Bea,
Baie dankie vir jou terugvoer.
Dit was vir ons ook baie lekker om julle by TusseniBome te ontvang.
Gerhard en span.
Nadine K - Apr 2021
Algehele gradering
Absolutely amazing!
Tussen-I-Bome Guest Farm se terugvoer
Hi Nadine,
Thank you for sharing your experience with us.
Looking forward to meet you.
Regards
Gerhard
Hettie G - Mrt 2021
Algehele gradering
Perfek as jy van ouwêrelds en privaatheid hou.
Liza B - Sep 2021
Algehele gradering
Very peaceful.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Baie rustig.
Dis is 'n baie lekker stil plek. Ablusies is skoon en die personeel is baie vriendelik.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Miana D - Sep 2021
Algehele gradering
Lekker gekuier.
Tussen-I-Bome Guest Farm se terugvoer
Hi Miana, Dankie vir die terugvoer.
Bly jy kon lekker uit rus en ontspan.
Groete, Gerhard en span
David B - Sep 2021
Algehele gradering
We enjoyed the authentic experience.
Wicus B - Jul 2021
Algehele gradering
Wow, die rustigheid.
Tussen-I-Bome Guest Farm se terugvoer
Hallo Wicus,
Baie bly dat julle so lekker gekuier het.
Ons sien uit om julle weer te sien.
Groete,
Gerhard, Vilma en span
Johan S - Sep 2021
Algehele gradering
Rustigheid vir die siel.
Tussen-I-Bome Guest Farm se terugvoer
Dankie vir jou 'review'.
Ons ossewaens is so na aan oorspronklik, vandaar nie yskas , maar slegs ys houer.
Jammer as dit vir jou 'n probleem was.
Ons sal tog oorweging skenk.
Dankie vir die terugvoer.
Petro D - Nov 2021
Algehele gradering
Rustig.
Tussen-I-Bome Guest Farm se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer. Ons is besig met 'n program om los takies met onderhoud op te vang.
Kom kuier gou weer en sien hoe ons vorder.
Groete
Jacqi K - Aug 2021
Algehele gradering
Oulike idee, maar nie prakties nie.
Averil P - Des 2021
Algehele gradering
Heerlike gesinskuier in die buitelug.
Burnedette M - Jul 2021
Algehele gradering
Nie te ver uit dorp nie. Kon lekker afskakel van besige lewe.
Tussen-I-Bome Guest Farm se terugvoer
Dankie vir jou terugvoer.
Janita G - Mrt 2021
Algehele gradering
Grillerig, vuil en vervalle.
Lees meerPierre B - Sep 2020
Algehele gradering
Baie lekker gekuier in die bos.
Egmont B - Nov 2020
Algehele gradering
Iets anders as die gewone.
Toffie G - Nov 2020
Algehele gradering
Lekker gekuier. Baie vriendelike en goeie diens.
Tussen-I-Bome Guest Farm se terugvoer
Hi Toffie,
Ons is bly dat julle lekker gekuier het.
Gerhard en span
Anna-marie R - Nov 2020
Algehele gradering
Lekker rustig. Chalet benodig meer kombuisopgradering.
Tussen-I-Bome Guest Farm se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer.
Ons sal aandag gee.
TusseniBome
Esti D - Sep 2020
Algehele gradering
Ons het meer verwag.
Tussen-I-Bome Guest Farm se terugvoer
Hallo Esti,
Ons is jammer dat jy nie lekker geslaap het op ons beddens nie.
Dit is die eerste keer dat ons so 'n meedeling kry, soos ek oor die telefoon gesê het toe ek op gevolg het, sal self 'n nag daar gaan deurbring om self te evalueer.
Swembaddens, daar is wel twee, skynbaar het julle ons rotspoel gemis. Ons het die hele naweek gepoog om hom vol te maak en vol te hou. Ons sal aandag gee aan die paadjies.
Groete
Gerhard
Stefan N - Des 2019
Algehele gradering
Wonderlike wegbreek nie te ver van die huis af.
Tussen-I-Bome Guest Farm se terugvoer
TusseniBome is bly dat julle jul kuier geniet het. Kom gou weer.
Gerhard,
Vilma en personeel
Dirkie K - Aug 2019
Algehele gradering
Dit was ongelooflik, onbeskryflik lekker.
Tussen-I-Bome Guest Farm se terugvoer
Hallo Dirkie,
Ons is bly dat julle die naweek geniet het.
Ons het nie geweet dat die bad lek nie - sal dit onmiddelik regmaak!
Dankie dat jy dit onder ons aandag bring.
Groete,
Gerhard, Vilma en span
Ryan D - Apr 2019
Algehele gradering
Rustig en mooi tussen baie bome met koelte en goeie staproete.
Lees meerTussen-I-Bome Guest Farm se terugvoer
Hallo Ryan,
Ons is bly julle het dit geniet om by ons te kuier.
Kom gou weer.
Gerhard,
Vilma en span.
Tertius F - Jan 2019
Algehele gradering
Peaceful getaway.
Tussen-I-Bome Guest Farm se terugvoer
Good day, thank you.
It always helps to get feedback so as to improve our service.
We are happy to learn that you enjoyed your stay.
Regards
Gerhard
Willem V - Des 2019
Algehele gradering
Kampeer saam net vriende.
Lees meerIlze G - Jul 2018
Algehele gradering
Goed, bekostigbaar, sal terugkeer.
Tussen-I-Bome Guest Farm se terugvoer
Hi Ilze,
Dankie vir die terugvoer.
Jy was dalk nie bewus daarvan nie, maar Fidelity Guards, 3 km van ons, is ons sekuriteits diens verskaffer.
Nietemin, dankie dat jy onder ons aandag bring dat ons gaste nie gemaklik was toe hulle nie daarvan bewus was nie. Sien uit om julle spoedig weer te sien.
Gerhard, Vilma en span
Adriaan V - Des 2018
Algehele gradering
Ideaal vir 'n stil wegbreek.
Tussen-I-Bome Guest Farm se terugvoer
Hallo Yvonne en Vossie,
Dit was baie lekker om julle hier te ontmoet. Hoop om julle gou weer te sien.
Groete,
Gerhard, Vilma en span
Inge D - Okt 2018
Algehele gradering
Perfect place to rest mind and soul.
Tussen-I-Bome Guest Farm se terugvoer
Good day Inge,
Thank you very much for your review. We are looking forward to seeing you again soon!
Kind regards,
Gerhard, Vilma and team
Anonieme gas - Jul 2018
Algehele gradering
Betsie M - Des 2018
Algehele gradering
Nie vir mense met kinders nie - niks vir kinders om te doen behalwe te swem nie.
Tussen-I-Bome Guest Farm se terugvoer
Beste Betsie,
Dankie vir jou resensie.
Vriendelike groete,
Gerhard, Vima en span
Anonieme gas - Nov 2018
Algehele gradering
Judy J - Jul 2017
Algehele gradering
Heerlik en ontspanne.
Tussen-I-Bome Guest Farm se terugvoer
Hallo Judy
Ons is bly dat julle Tussen-I-Bome geniet het.
Ons hoop om julle spoedig weer hier te kan ontvang.
Vriendelike groete,=
Gerhard, Vilma en span
Jeanne P - Okt 2017
Algehele gradering
Baie rustige atmosfeer.
Tussen-I-Bome Guest Farm se terugvoer
Hi Jeanne,
Dankie vir die terugvoer.
Dit was vir ons lekker om julle te kon ontvang.
Vriendelike groete,
Gerhard
Tertia V - Apr 2017
Algehele gradering
Certainly a unique experience!
Tussen-I-Bome Guest Farm se terugvoer
Hallo Tertia,
Thank you for the feedback.
Sorry about the Donkey kettle that heat up your bath water on the fire that had a drip.
It has now been resoldered, thank you for letting us know.
We are happy that you experienced the " Voortrekker " way of traveling and sleeping over in an ox-wagon.
Kind regards,
Gerhard
Jolize K - Jul 2016
Algehele gradering
Onvergeetlike ervaring wat ek vir enige vriendekring/gesin sal aanbeveel.
Tussen-I-Bome Guest Farm se terugvoer
Hi Jolize,
Dit was heerlik om julle groepie hier te kon huisves.
Ons sien uit na julle volgende kuier.
Gerhard, Vilma en span
Anonieme gas - Nov 2016
Algehele gradering
Lee-anne P - Mrt 2016
Algehele gradering
Enjoyable.
Tussen-I-Bome Guest Farm se terugvoer
Hi Lee-ann,
TusseniBome live up to it's name - quite a few tree's around and the gravel road to the campsites are narrow and tree lined.
However, you guys did great to park your caravan and it was fun to have you here.
We will trim more branches and am looking forward to see you here again soon.
Kind regards,
Gerhard and team
Shoki M - Mrt 2016
Algehele gradering
They can improve on cleanliness and customer care.
Tussen-I-Bome Guest Farm se terugvoer
Thank you for the honest expression.
We will always listen to our guests and do our best to take up on positive suggestions.
Thank you for the valuable feedback.
Gerhard
Anton J - Des 2015
Algehele gradering
Fantasties wegbreek.
Tussen-I-Bome Guest Farm se terugvoer
Hi Anton,
Ons sien uit om julle weer hier te ontvang.
Groete,
Gerhard
Henry D - Okt 2015
Algehele gradering
Rustige atmosfeer, goed toegerus.
Tussen-I-Bome Guest Farm se terugvoer
Hallo Henry,
Ons is bly dat julle so lekker kon kuier en ontspan.
Kom maak gou weer 'n naweek wegbreek by ons.
Groete,
Gerhard, Vilma en span
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 133 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Erfdeel 32, Boekenhoutskloof 284 JR, Pretoria, 0035, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang