Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Tussen-I-Bome Guest Farm

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 47 resensies

Baie goed

Netheid
3.9
Ligging
4.2
Waarde vir geld
3.8
Diens
4.3
Veiligheid
4.3
Dolf J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Puik diens en baie rustigheid. Baie vriendelik ontvang by die hek, puik diens. Gaan besoek gerus as jy wil rus en net ontspan. Sal my vir seker weer sien. Baie dankie vir alles.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gerhard
Tussen-I-Bome Guest Farm
Baie dankie Dolf, Ons sien uit om julle spoedig weer te sien! Vriendelike groete, Gerhard

Francesco C
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2023

Relaxing and peaceful. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gerhard
Tussen-I-Bome Guest Farm
Thank you for your review. Do come again soon. Gerhard, Vilma and team

Hannelie S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2023

Was heerlik gewees. Ongelooflike diens van Gerhard en span. Niks was te veel moeite vir hulle nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gerhard
Tussen-I-Bome Guest Farm
Hallo Hannelie en Kobus, Julle was wonderlike gaste. Ons sien uit om julle weer te ontvang. Gerhard, Vilma en span.

Pauline C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2022

Amazing holiday, would definitely come back. Love it for us and our kids.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jorika K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2022

Fantastiese ervaring. Dit was een van die beste ervarings om in 'n ossewa te kan slaap. Die stilte was net wat ons nodig gehad het om weg te kom van die stad se geraas. Die kamp was netjies en is baie oulik ingerig. Daar is nie genoeg woorde om te beskryf hoe puik die diens is nie. Genuine 5-ster-behandeling in die hartjie van die bos. Sien Tussen-I-Bome sommer gou weer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Piet D
Kort verblyf
5.0
Mrt 2022

Ons het heerlik gekuier in die "gastehuis", eienaar doen moeite om ons lekker te laat bly. Ons was 9 mense in die groep wat in die gastehuis gebly het. Dis regtig pragtig, letterlik "tussen die bome", met 'n heerlike stoep om op te kuier. Die eienaar en werkers is vriendelik en hulpvaardig, en daar is alles wat jy nodig het om kos te maak ens. Die huis is baie interessant, maar die kombuis is bietjie klein.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Desere V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2022

Wonderlik. Baie oulik. Baie spesiaal. Bietjie geleef soos ons voorvaders.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerrit B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Des 2022

Goeie wegbreek. 'n Goeie plek om te gaan kamp vir 'n paar dae vir 'n wegbreek, veral saam 'n klomp vriende vir die naweek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Gerhard
Tussen-I-Bome Guest Farm
Hallo Gerrit, bly julle het dit geniet. Kom kuier weer. Gerhard

Alleta V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Okt 2022

Rustig en uniek. Dis baie rustig en 'n unieke ervaring met 'n mooi uitsig. Daar is wel net 12v en nie 220v krag by die ossewa. Die broodoond en boma maak op daarvoor.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Gerhard
Tussen-I-Bome Guest Farm
Baie bly julle het dit geniet. Gerhard, Vilma en span.

Bea V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2021

Rus, ontspan, stilte gesinstyd. Ons het as gesin regtig tot rus gekom by hierdie plek. Die plek is pragtig versorg, stil en lieflik. Die mense wat daar werk is vriendelik en baie behulpsaam. Sal sterk oorweeg om volgende jaar weer te gaan om so breek te vat.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gerhard
Tussen-I-Bome Guest Farm
Hallo Bea, Baie dankie vir jou terugvoer. Dit was vir ons ook baie lekker om julle by TusseniBome te ontvang. Gerhard en span.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.1/5

Gerhard Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 47

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R400
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R400
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 133 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erfdeel 32, Boekenhoutskloof 284 JR, Pretoria, 0035, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGM5M2JhZTNmLWVjNjAtNDQxOS1hMTBjLWQxNWYxNGI2MjBiYg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R400 per nag, vir 2 mense 47 5 1 5 Portion 32 Boekenhoutskloof 284 JR 0035 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.513617436671 28.463045507669

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang