Tussen In
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Lynette Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 12
Op LekkeSlaap 8 jaar
Opsomming van Resensie
Jennifer M - Mrt 2022
Algehele gradering
Spacious, comfortable, beautiful location and view.
Lees meerRenette V - Mei 2022
Algehele gradering
Lieflike, huislike familiewoning.
Jayne D - Mrt 2021
Algehele gradering
Just amazing.
Annemarie V - Sep 2019
Algehele gradering
Fenomenaal lekker!
Tussen In se terugvoer
Liewe Annemarie,
Baie dankie!
Sien uit daarna om julle weer te ontvang.
Tussenin groete
Debbie V - Jun 2019
Algehele gradering
Mooiste mooi!
Tussen In se terugvoer
Liewe Debbie,
Dankie! Dit was 'n groot voorreg om jou gesin te ontvang. Ons sien uit daarna dat julle weer kom kuier.
Groete,
Tussen In
Helena Elizabeth S - Apr 2019
Algehele gradering
Absolutely amazing getaway.
Lees meerDanie T - Des 2018
Algehele gradering
Bo verwagting, kon nie vir beter vra nie.
Lees meerTussen In se terugvoer
Beste Danie,
Baie dankie! Dit was voorwaar ook n voorreg om julle te ontvang. 5 ster gaste, jullevoel soos famile! Dit sal groot voorreg wees om julle weer te ontvang.
Mark V - Jun 2018
Algehele gradering
Gemaklik en lekker ontspan.
Renee R - Feb 2018
Algehele gradering
Absolutely fantastic weekend at Tussen In.
Christo N - Apr 2017
Algehele gradering
Baie lekker gebly. Uitsig fantasties, teenaan die strand.
Tussen In se terugvoer
Baie dankie Christo, julle was 5 ster gaste, sal graag weer vir julle ontvang.
Letitia S - Sep 2017
Algehele gradering
Heerlike ligging om te ontspan saam met die gesin.
Lees meerMariëtte L - Nov 2016
Algehele gradering
Fantastiese bestemming, mooier as wat woorde of fotos kan beskryf.
Lees meerTussen In se terugvoer
Baie dankie Mariette, dit was 'n voorreg om julle as Huurder's te hê en sien uit daarna om julle weer te ontvang.
- Kapasiteit: 10 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Eersterivier 43, Eersterivierstrand, 6400, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang