Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Tussen In

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.7
Veiligheid
5.0
Jennifer M
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2022

Spacious, comfortable, beautiful location and view. Kept a group of teenagers entertained with the games room (pool table/table tennis) and plenty of movies and DStv to watch, super-quick access to the beach had us all outside for most of any day, great braai area 'in the forest' side of the house with visiting mongoose, the 'hole in the floor' access to some bedrooms was quite a laugh, so as long as you have one adventurous member to unlock doors below you are sorted, laundry room a bonus too. Comfortable, restful, spacious.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Renette V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Mei 2022

Lieflike, huislike familiewoning. Dit was 'n heerlike wegbreek in 'n huislike atmosfeer in 'n uitstekende, toegeruste huis. Natuurskoon is asembenemend.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jayne D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2021

Just amazing. What a great getaway. I definitely recommend it.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annemarie V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2019

Fenomenaal lekker! Ons het verskriklik lekker vakansie gehou by Tussen In. Die lekkerste bly- en kuierhuis wat jy kan kry! Met 'n 4 jarige en 2 amper tieners het almal 'n plekkie gehad om te rus, te speel en te ontspan. Hierdie plek sien ons beslis weer! Dankie Lynette en Leana - dit was tops!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lynette
Tussen In
Liewe Annemarie, Baie dankie! Sien uit daarna om julle weer te ontvang. Tussenin groete

Debbie V
Kort verblyf
5.0
Jun 2019

Mooiste mooi! Ons het baie lekker gebly by Tussen In. Die huis is regtig so goed ingerig, alles wat jy nodig het, of vergeet het is beskikbaar. Leana en Lynette baie dankie dat ons in die huis kon bly en ons batterye laai! Ons sal die plekkie goud vir almal aanbeveel, veral in die somer sal enige persoon hul vakansie geniet!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lynette
Tussen In
Liewe Debbie, Dankie! Dit was 'n groot voorreg om jou gesin te ontvang. Ons sien uit daarna dat julle weer kom kuier. Groete, Tussen In

Helena Elizabeth S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Apr 2019

Absolutely amazing getaway. Tussen In is a beautiful spacious family home where we will definitely love to stay again and again. Eersterivier beach is a hidden jewel, very safe and clean and our whole family loved our getaway. So much space in the lovely home, enough room for each person to choose their own little private area if they wish to read a book or just relax and have a bit of quiet time. Although the house sits between two other homes the sea view from the two balconies is beautiful. The braai area leading off the kitchen is a big surprise as it forms part of the forest. It was wonderful not having to drive anywhere for the duration of our five night stay as Lynette had advised us to take along all food and refreshments. Ample fridge and freezer space, every kitchen utensil anyone could ever want. The ground floor rooms were quite musty from the sea and forest damp but Lynette assured us that she is addressing the problem as well as a few minor “home maintenance” issues. We are looking forward to our next stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Danie T
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2018

Bo verwagting, kon nie vir beter vra nie. Lynette Crous, die eienaar, het ons van dag een af, tuis en soos ou vriende laat voel. Die akkommodasie was bo ons verwagtinge, netjies, skoon, ruim en huislik. Die huis het alles wat jy nodig het om 'n heerlike gesinsvakansie moontlik te maak. Die hoogtepunte was die speletjieskamer en natuurlik die stoepe met asemrowende see-uitsigte. Ek kan Tussen In vir almal aanbeveel. Kan nie wag om weer daar vakansie te gaan hou nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lynette
Tussen In
Beste Danie, Baie dankie! Dit was voorwaar ook n voorreg om julle te ontvang. 5 ster gaste, jullevoel soos famile! Dit sal groot voorreg wees om julle weer te ontvang.

Mark V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2018

Gemaklik en lekker ontspan. Huis is fantasties toegerus met gemaklike leefareas vir alle ouderdomme.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Renee R
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Feb 2018

Absolutely fantastic weekend at Tussen In. We had a fantastic weekend, Tussen In is just wonderful and has every convenience and more! Lynette and Leana were fantastic!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christo N
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Apr 2017

Baie lekker gebly. Uitsig fantasties, teenaan die strand. Perfekte vakansie. Dis baie rustig, uitsig fantasties, huis genoeg ruimte met 'n speelkamer wat die kinders besig hou. Lekker en veilige swemstrand vir almal. Of dit nou warm of koud is, Tussen In is geskik vir albei.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Lynette
Tussen In
Baie dankie Christo, julle was 5 ster gaste, sal graag weer vir julle ontvang.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Lynette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R3 500
per nag (plek vir 10)
Vanaf
R3 500
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Eersterivier 43, Eersterivierstrand, 6400, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGVkYWQzYTM3LWI2YzgtNDIwOC05NGYwLWZkZjRlNjliNjU2YQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 500 per nag (plek vir 10) 12 5 1 5 43 Eerstrivier Eersterivierstrand 6400 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.069669444444 24.213472222222

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang