Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Tutuwedzo Venue

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Stef Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 5 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 5 resensies vir Tutuwedzo Venue
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
5.0/5
Antoinette N - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antoinette N

Vreedsaam en aangenaam!

Ons het 'n vreedsame naweek geniet met die rustigheid van die area en die vriendelike diens van die personeel. Die plek is netjies en baie gerieflik met 'n hemelse diep bad en buite stort.

Berno B - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Berno B

Heerlike rustige verblyf in natuur-omsetting.

Baie vriendelike gaste, heerlike ontbyt, netjiese en skoon verblyf. Omring deur beeldskone natuur. Baie lekker verblyf.

Kobie M - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobie M

Baie lekker gerus.

'n Baie warm dankie aan Steffi en haar span. Dit was 'n lekker rustydjie vir ons. Ons gaan beslis ons troue hier doen saam met familie en vriende. Die ontbyt was 'n verrassing en heerlik. Die wildsbokke was net 'n plesier om te besigtig. Baie dankie Tutuwedzo.

Tutuwedzo Venue se terugvoer

Baie dankie vir jou terugvoer, Kobie. Dit word waardeer en ons sien uit daarna om julle weer hier te verwelkom!

Tutuwedzo Venue
Bronwyn F - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Bronwyn F

Stunning place and awesome service.

See stars.

Tutuwedzo Venue se terugvoer

Thank you Bronwyn for the kind words. Hope to see you at Tutuwedzo again soon.

Tutuwedzo Venue
Mari-louise B - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mari-louise B

Dit was vir ons 'n lekker bederf net wat ons nodig gehad het.

Braai basket was beslis waarde vir geld en die moeite wat gedoen is om dit spesiaal te maak was opreg waardeer. Dit was koud en ons het sommer ook kombersies gekry vir warmbly terwyl ons braai. Die verskillende bokke was 'n bederf veral toe hulle besluit om te begin hardloop. Ons is nie gewoond aan 'n hoofpad so naby aan die huis en ons het die karre deurlopend gehoor, maar nie te min was dit vir ons 'n lekker wegbreek sonder kinders. Beslis 'n wegbreek wat ons weer sal doen.

Vanaf R990
R990 R792
per nag (plek vir 2)
Vanaf R990
R990 R792
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Schietfontein Plaas, Vanaf die N4, Brits, 0052, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7iJcVpU2yCafwYk7sbHZry0pLffZXsjdVH5Bp2giYAaPj65tyt?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R990 nouVanaf R792 per nag (plek vir 2) 5 5 1 5 Farm Schietfontein Off the N4 0052 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.652915061801 27.950684668212

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang