Tutuwedzo Venue
Kry 20% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 1 Mei 2024 tot 30 Nov 2024.
- Kapasiteit: 20 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Schietfontein Plaas, Vanaf die N4, Brits, 0052, Noordwes
-
Vanaf
R990R792 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Tutuwedzo Venue bied gerieflik gemeubileerde chalets op 'n klein wildplaas wat 20 km vanaf Brits en Hartbeespoortdam en 50 km vanaf Pretoria geleë is.
Gaste het 'n keuse van 10 tweeslaapchalets. Die chalets is ingerig met óf driekwartbeddens, 'n koninggrootte-bed óf koningingrootte-beddens, en het en suite-badkamers. Die chalets het lugversorging en is toegerus met TV's met beperkte DStv-kanale, WiFi-toegang, tee- en koffiemaakgeriewe en yskassies. Gerieflikheidshalwe word beddegoed en handdoeke voorsien. Elkeen van die chalets het ook 'n privaat patio en braaigeriewe.
Vir groepbesprekings van 14 mense en meer sal gaste ook toegang hê tot die Lapa wat 'n selfsorgkombuis, 'n kroegarea, asook 'n veerpyltjiebord het.
Gaste kan onder die bome ontspan, afkoel in die gemeenskaplike swembad, of gebruik maak van die vlugbal- en pluimbaltoerusting, asook die jukskei-geriewe.
Tutuwedzo, wat “bemoediging” beteken, is ideaal vir troues, jaareindfunksies, verjaarsdagpartytjies, matriekafskeide en ander geleenthede. 'n Beperkte keuse van wegneemetes is ook tussen 10:00 en 18:00 beskikbaar.
Tutuwedzo Venue is die tuiste van 'n verskeidenheid wildsbokke soos njalas, waterbokke, blouwildebeeste, sebras, blesbokke en rooibokke, en die diere kan deur 'n wildrit op 'n trekker en sleepwa gesien word. Verskeie voëlspesies kan ook gesien word.
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Swembad
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- Konferensiegeriewe
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Baarshengel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Zoeloe
- Xhosa
Maaltye Aangebied
- Aandete Op Versoek
- Piekniekmandjies Op Versoek
- Tee
- Etes Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Wegbreekkamers
- Dataprojektor
- DVD-speler
- Blaaibord
- Witborde
- Skootrekenaar-projektor
- Internet
- Televisie
- Plek vir tot 10 afgevaardigdes
- Plek vir tot 20 afgevaardigdes
- Plek vir tot 30 afgevaardigdes
- Plek vir tot 50 afgevaardigdes
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Stef Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 6
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- Schietfontein Plaas, Vanaf die N4, Brits, 0052, Noordwes
- Gaste dink Tutuwedzo Venue het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 20 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Schietfontein Plaas, Vanaf die N4, Brits, 0052, Noordwes
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang