Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Tutwa Desert Lodge

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Marinda R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2021

Pragtige oase in die middel van nêrens. Die personeel het ons so spesiaal ontvang, hulle is goed opgelei en diens is van hoogstaande gehalte. Kamers is ruim, netjies en smaakvol. Etes was die beste ooit, elke dag 'n verrassing! Baie dankie dat julle ons kuier so aangenaam gemaak het, ons het dit so geniet! Julle is 'n puik span. Ons sal weer kom kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Berto Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R7 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R7 200
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 mense
  • Geen kinders onder 10
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Southern Cross Wildreservaat, Narries 7, Kenhardt-weg, Augrabies, 8874, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAhhcHYscpOMxYfbjhKHfwWUK8uI0yspESmBRvZ1XoB7NYZlCJVB?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R7 200 per nag, vir 2 mense 1 5 1 5 Southern Cross Game Reserve Narries No 7, Kenhardt Road 8874 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.597305405361 19.841301888227

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang