Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Twalumba

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 38 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Jeanre B
Kort verblyf
5.0
Sep 2024

Family vacation, don't look any further. The setup is great for families who go together on holiday, with three separate houses and one communal area.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Neil P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2024

Will definitely tell people to go there. It was excellent. Will definitely go back; everyone enjoyed themselves.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hanlie B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2024

Dit was so rustig en lekker vir die kinders, hulle het die diere baie geniet. Baie dankie, ons het dit baie geniet, regtig een van die lekkerste vakansies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marius L
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Feb 2024

Rus, eet, rus, drink, rus en kuier. Ons was 8 mans wat op 'n gholfnaweek was. Ons het dit terdeë geniet. Die swembad was 'n absolute lafenis. Kombuis was goed toegerus. Ons het niks gekort nie, kon net ontspan en geniet. Baie dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ansie D
Kort verblyf
4.8
Jul 2024

Baie goed geleë. Loopafstand van die rivier af. Baie goeie diens. Ons het lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Tobie L
Kort verblyf
4.0
Jun 2024

Lekker familiekuier in die bos, omring met diere! Baie lekker gebly saam met groot groep familie en klein kinders. Baie vriendelik ontvang deur Servaas. Eenhede is netjies en skoon, maar kan bietjie vernuwe word en beligting is nie voldoende nie (binne en buite). Het bietjie meer luuksheid verwag vir die prys, veral iets elementer soos gemaklike sitplek. Dit was egter 'n heerlike tyd!

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Johan M
Kort verblyf
4.6
Mei 2023

Baie lekker gekuier by Twalumba. Die aparte eenhede werk baie lekker as daar meer as 1 gesin is. Klein goedjies wat dalk aandag sal moet kry, maar ons verstaan ons bly in die bos. Dankie Erika, dat jy altyd ons vrae vinnig hanteer het.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Karen L
Kort verblyf Saam met vriende
3.8
Aug 2023

Awesome - very annoyed about check-out delay. 1. The photos need to be updated as they are deceiving - there are 3 other properties all around us yet the photos indicate no properties around Twalumba! 2. When there is load shedding in the morning of check-out, your guests should be made aware of that the night before. We had to wait 45 minutes for Erika due to this. She was 5 minutes away! Guests might say they are checking out at 10, but plans change as in our case that morning. Erika should have come out to the place to double-check when we were planning to check out knowing we would not have been able to get hold of her!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
2.0
Ligging
2.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Servaas
Twalumba
Hi Karen unfortunately signals are very bad when there is load shedding which communication difficult. It is for that reason I did confirm with you the night before what time you would be checking out. Apologies that we could not check you out earlier as communicated due to messages not going through during the morning of check out.

Quintin R
Kort verblyf Saam met vriende
3.8
Mrt 2023

Lekker gekuier, dankie. Alles was gaaf, net die Eskom loadshedding het ons gevang.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0
Servaas
Twalumba
Baie dankie, ons is bly julle het julle kuier geniet, ten spyte van Eskom se load shedding.

Esther N
Kort verblyf
5.0
Okt 2022

Baie goed toegerus. Ons kuier daar was onvergeetlik. Die huisies en kombuisdeel is baie goed toegerus en jy benodig letterlik net jou klere, swemhanddoeke en kos! Baie koedoes en zebra's het sommer heel gemaklik in die kuier area ingestap. Ons het selfs 'n luiperd aan die Wildtuin kant gesien. Lekker huis vir 'n groop groep wat saam wil kuier. Dankie Erika vir al jou hulp - jy is 'n regte aanwins vir die plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Servaas
Twalumba
Baie dankie Esther, dit was lekker om julle by Twalumba te hê. Julle is 5 ster gaste en het ons plekkie baie netjies gelos. Ons sien uit daarna om julle weer by Twalumba te akkommodeer, julle is altyd welkom.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Servaas Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 38

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R4 800
per nag, vir 12 mense
Vanaf
R4 800
per nag, vir 12 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Naboomstraat 3218, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa6d8256b18304bb7a936fbeaa6d259cd8c4d9c663291fad8604809de5834c9226c83f89418582fa64bf626fffa11fe7ca569?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 800 per nag, vir 12 mense 38 5 1 5 3218 Naboom Street Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -25.333166365229 31.803080495701

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang