Twalumba
- Soos Gesien op Facebook
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Naboomstraat 3218, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
- Vanaf R6 100 per nag, vir 12 mense
Beskrywing
Twalumba bied selfsorgverblyf in Marloth Park, binne 'n kort entjie se stap van die Krugerwildtuinheining wat oor die Krokodilrivier uitkyk, en is ideaal vir groepe vriende of gesinne. Marloth Park is 'n wildbewaringsgebied wat gaste toelaat om vrylopende wild en 'n wye verskeidenheid voëllewe te sien. Besoekers kan die restaurante of die Bosveld Atlantis Waterpark besoek. Die area is ook geskik vir voetslaan en fietsritte.
Twalumba het slaapplek vir 6 tot 12 gaste in 3 eenhede. Die eiendom word in sy geheel aan een groep op 'n slag verhuur.
Elke dubbelverdieping-eenheid kan tot 4 mense akkommodeer. Die eenhede funksioneer met voorafbetaalde lugversorging. Op die boonste verdieping het elke eenheid 'n slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n oopplan-vrystaande bad, asook 'n toegeboude toilet en 'n wasbak. Die kamer maak oop na 'n onderdakbalkon. Op die onderste verdieping is daar 2 enkelbeddens, 'n plafonwaaier en 'n en suite-stort met 'n toilet en wasbak. Daar is ook 'n kombuisie wat toegerus is met 'n yskas-vrieskas en tee- en koffiemaakgeriewe. Elke eenheid het 'n gasgeiser, so daar is te alle tye warm water.
Die eenhede het gedeelde gebruik van 'n gemeenskaplike kombuis en eetarea, 'n braai-area en 'n swembad. Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en sluit 'n stoof en oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, ketel, broodrooster en 'n wasmasjien in. Die kombuis maak oop na 'n onderdakstoep met 'n buite-etenstafel. Daar is 'n boma-vuurput en braai-area met sitplek. Die lieflike swembad is die ideale plek om af te koel. Wi-Fi internettoegang is beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Bad, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Bad, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Begeleide Wildritte as Ekstra
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Persoonlike Kluis
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Groot 5
- Voëlkyk
- Wildritte
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Groot 5
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Aandete Op Versoek
- Etes Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- Stort
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Servaas Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 38
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- Naboomstraat 3218, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
- Gaste dink Twalumba het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Marlothpark Nasionale Krugerwildtuin Suid Mpumalanga
- Kapasiteit: 12 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Naboomstraat 3218, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang