Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Twee Brode

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dunkirk-straat 1, Arniston, 7280, Wes-Kaap
  • Vanaf R10 400 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Twee Brode is 100 m van die strand af en is 'n ruim selfsorghuis met slaapplek vir 8 gaste in Arniston.

Dié huis beskik oor 4 slaapkamers, 2 badkamers en 'n groot leefarea. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en linne en handdoeke word voorsien.

Die oopplan-kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n etenstafel toegerus.

Een van die leefarea het 'n TV met DStv en die tweede leefarea he 'n kaggel. WiFi is beskikbaar.

Die leefarea lei na 'n stoep met 'n see-uitsig. Gaste kan van die binnebraai of die buitebraai in die lapa gebruik maak. Ongelukkig word troeteldiere nie toegelaat nie.

Arniston bied verskeie doendinge en besienswaardighede, soos restaurante, lieflike strande, swem, fietsry, perdry, biergfietsroetes, voetslaanroetes, visvanggeleenthede, walviskyk en duik tussen skeepswrakke. Gaste kan ook die Arniston Spa Hotel, Waenhuiskrans-grot en verskeie restaurante in die area besoek.

Kamer-opset

Slaapplek vir 8 mense 4 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

Cornel Geverifieer

Eiendomme 55

Resensies 147

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Dunkirk-straat 1, Arniston, 7280, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R10 400
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R10 400
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dunkirk-straat 1, Arniston, 7280, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6fd9df0cc0fe1dc8af57c55f74af18b63a10744e7fd387d21a4e69c5e1a55a822ff9a292a556d21f9139bb0a51116caf9d7d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R10 400 per nag (plek vir 8) 1 Dunkirk Street Arniston 7280 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.668026 20.231671

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang